Klipels

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Klipels
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mundianum
Binomiale naam
Canthium mundianum
Cham. & Schlechtd.

Die Klipels (Canthium mundianum) is 'n boom wat voorkom vanaf Kaapstad onder die platorand tot in Limpopo en weswaarts tot by Mahikeng. Daar is ook 'n afgesonderde populasie in Zimbabwe. Die boom groei in oop, klipperige plekke, op miershope en ook in oewerstruikbos.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]