Knersvlakte aalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Knersvlakte aalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. knersvlakensis
Binomiale naam
Aloe knersvlakensis
S.J.Marais

Die Knersvlakte aalwyn (Aloe knersvlakensis) is 'n rare aalwyn wat inheems is aan die Wes-Kaap. Dit kom op die Knersvlakte voor, noord van Vanrhynsdorp. Die plant is eers in 2010 geklassifiseer.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]