Kommunistiese Party van China

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kommunistiese Party van Sjina
中国共产党
Zhōngguó Gòngchǎndǎng
CPC
Logo van die betrokke party.
Embleem van die Kommunistiese Party van Sjina

Leier Xi Jinping
Gestig 1 Julie 1921
Nuusbrief People's Daily
Hoofkwartier Zhongnanhai, Beijing, Volksrepubliek van Sjina
Jeugvleuel Kommunistiese Jeugliga
Ideologie Kommunisme, Sosialisme met Sjinese karakters
Internasionale affiliasie Internasionale Vergadering van Kommunistiese en Werkerspartye
Amptelike kleure Geel en rooi
Webblad cpc.people.com.cn
Vlag van die Kommunistiese Party van Sjina

Die Kommunistiese Party van Sjina (Sjinees, 中國共產黨 / 中国共产党, Zhōngguó Gòngchǎndǎng) is die party wat die Volksrepubliek van Sjina gestig het. Die party regeer sedertdien die land. Dit is die grootste politieke party ter wêreld en het 86 700 000 lede in 2014 gehad.[1]

Die Kommunistiese Party van Sjina is in 1921 gestig en is aanvanklik deur Chen Duxiu gelei, wat die algemene sekretaris van die sentrale komitee was. Vanaf 1943 tot 1982 was die hoogste posisie in die party die voorsitter gewees. In 1982 het die lede van die sentrale komitee gestem om die leier se titel weer na algemene sekretaris te verander. Xi Jinping is tans die party se algemene sekretaris.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "China's Communist Party Reports First New Member Drop in Decade". Bloomberg Businessweek. Bloomberg L.P. 30 Junie 2014. Verkry op 30 Junie 2013.