Landeryklopkloppie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Landeryklopkloppie
Zitting Cisticola (Breeding plumage) I- Kolkata IMG 5046.jpg
C. j. cursitans (Kolkata, Indië)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. juncidis
Binomiale naam
Cisticola juncidis
(Rafinesque, 1810)
Cisticola juncidis

Die Landeryklopkloppie (Cisticola juncidis) is 'n algemene standvoël in grasveld en landerye, veral in laaggeleë vogtige gebiede met digte graspolle. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Zitting Cisticola.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Cisticola juncidis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.