Gaan na inhoud

Langstekel-glasvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Langstekel-glasvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. Ambassis
Binomiale naam
Ambassis ambassis
(Lacepède, 1802)
Sinonieme

Ambassis klunzingeri Steindachner, 1881
Ambassis urotaenia (non Bleeker, 1852)
Ambassis commersonii Cuvier, 1828
Chanda commersonii (Cuvier, 1828)
Ambassis commersoni Cuvier, 1828
Aspro ambassis (Lacepède, 1802)
Centropomus ambassis Lacepède, 1802
Ambassis productus Guichenot, 1866

Die Langstekel-glasvis (Ambassis ambassis) is 'n vis wat voorkom in Mauritius, Madagaskar en die aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Umtatarivier. In Engels staan die vis bekend as die Longspine Glassy.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die vissie word nie langer as 150 mm nie. Die kieudeksels se rante is skerp getand.

Habitat

[wysig | wysig bron]

Die vis, eintlik 'n seevis, kan leef in varswater tussen 7 - 32 °C. Hulle is nagvreters en vreet wel skaaldiere, larwes en insekte.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]