Lantana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lantana
Blomme en blare
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Verbenaceae
Genus: Lantana
Spesie: L. camara
Binomiale naam
Lantana camara
L.
Sinonieme

Lantana aculeata L.[1] Lantana armata

Die Lantana (Lantana camara) is 'n stekelrige struik en indringerplant wat in subtropiese bosveld en droë woude voorkom. Dit behoort tot die Verbenaceae familie. Dit is wêreldwyd as 'n indringerspesie verklaar, en is veral 'n probleem op eilande en ook in Australië. Die plant is giftig vir vee. Die lantana het digte, helderkleurige en aanskoulike blomhofies. Die plant is 'n genaturaliseerde spesie in Suid-Afrika.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Lantana

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Lantana camara. Germplasm Resources Information Network (GRIN).

Sien ook[wysig | wysig bron]