Lepidosireniformes
Voorkoms
Lepidosireniformes | |
---|---|
Protopterus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Lepidosireniformes L. S. Berg (geen datum aangedui, per Fowler, 1947)
|
Families | |
Sien teks. |
Lepidosireniformes (Suid-Amerikaanse en Afrika-longvisse) is 'n vis-orde wat hoort tot die klas Sarcopterygii. Spesies van hierdie orde kom net in varswater voor.
Die volgende families is deel van die orde Lepidosireniformes:
- Lepidosirenidae - Suid-Amerikaanse longvisse
- Protopteridae - Afrika-longvisse
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
- Visordes van Suider-Afrika