Letlanders
- Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Lets.
Letlanders | |
---|---|
Totale bevolking: | ca. 1,55 miljoen |
Belangrike bevolkings in: | Letland 1,2 miljoen[1] Verenigde State 82 053[2] |
Taal: | Lets |
Geloofsoortuiging: | Hoofsaaklik Christendom (Lutheranisme • Rooms-Katolieke Kerk • Oosters-Ortodokse Kerk), Dievturība |
Verwante etniese groepe: | Ander Baltiese volke soos Litauers; Baltiese Duitsers |
Die Letlanders (Lets: latvieši, Lyfs: leţlizt) of Lette is 'n Baltiese nasie en etniese groep inheems aan Letland wat 'n gemeenskaplike Letse afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Lets as moedertaal praat. Alternatiewelik is Letlanders diegene wat in Letland woon of in Letland gebore is.
Letlanders vorm die titulêre nasie van Letland, waar hulle sowat 62% van dié land se bevolking uitmaak. Naas Letlanders leef nog minderhede soos Russe (26%), Wit-Russe (3,4%), Oekraïners (2,3%), Pole (2,1%) en Litauers (1,3%) in Letland; 'n historiese minderheid vorm die Baltiese Duitsers wat na die Tweede Wêreldoorlog veral in Duitsland gevestig het.
Wêreldwyd leef sowat 1,55 miljoen Letlanders, waarvan 1,2 miljoen in Letland, 82 053 in die Verenigde State, 39 000 in die Verenigde Koninkryk, 27 752 in Duitsland, 27 355 in Kanada, 25 000 in Brasilië, 20 593 in die Republiek van Ierland, 20 124 in Australië, 20 068 in Rusland en 20 000 in Nieu-Seeland.
Die Letlanders behoort saam met Litauers tot die Baltiese volke, terwyl Estlanders tot die Fins-Oegriese volke behoort en Fins-Oegriese tale praat. Die meeste Letlanders is Christene, veral Lutherane, Rooms-Katolieke en Oosters-Ortodokse; gevolg deur ongebonde.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (lv) "Centrālās statistikas pārvaldes datu bāzes". Besoek op 3 April 2016.[dooie skakel]
- ↑ (en) "Table B04003 – Total ancestry categories tallied for people with one or more ancestry categories reported – 2012 American Community Survey 1-Year Estimates". US Census Bureau. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2020. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (en) Population by country of birth and nationality, Annual Population Survey, Office of National Statistics, 2010] Geargiveer 28 Augustus 2010 op Wayback Machine
- ↑ (lv) BNS. "TVNET :: Ārvalstīs – Lielbritānijā pašlaik dzīvo 39 tūkstoši viesstrādnieku no Latvijas". Tvnet.lv. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2018. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (de) "Federal Statistical Office – Foreign population by average-age and average duration of residence". Destatis.de. 20 Oktober 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2012. Besoek op 23 Januarie 2012.
- ↑ (en) Statistics Canada. "2011 National Household Survey: Data tables". Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (pt) "Revista Época Ediусo 214 24/06/2002". Epoca.globo.com. 24 Junie 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2012. Besoek op 3 Desember 2011.
- ↑ (en) "CSO Emigration" (PDF). Census Office Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Maart 2019. Besoek op 29 Januarie 2013.
- ↑ (en) http://www.immi.gov.au/media/publications/statistics/immigration-update/people-australia-2013-statistics.pdf Geargiveer 14 Julie 2014 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.latviansonline.com/pdf/040713diaspora_en.pdf#search='latvian%20diaspora%2020%2C000%20brazil' Geargiveer 20 Februarie 2006 op Wayback Machine
- ↑ (no) "Innvandrere og norskfødte med innvandrerforeldre, 1. januar 2013". Statistics Norway. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Januarie 2016. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (uk) "Розподіл населення за національністю та рідною мовою". Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (sv) "Tabeller over Sveriges befolkning 2009" (PDF). Scb.se. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 30 September 2018. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (en) "StatBank Denmark". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (es) "Población extranjera por sexo, edad (grupos quinquenales) y país de nacionalidad". Instituto Nacional de Estadística. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (it) "Statistiche demografiche ISTAT". Demo.istat.it. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (lt) "Gyventojų skaičius metų pradžioje. Požymiai: tautybė – Rodiklių duomenų bazėje". Db1.stat.gov.lt. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2012. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (en) "Statistics Estonia – Population by ethnic nationality, 1 January, years". Stat.ee. 10 Junie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2020. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (en) [1] Geargiveer 21 Desember 2011 op Wayback Machine
- ↑ (nl) "Demografie van de allochtonen in Nederland" (PDF). Centraal Bureau voor de Statistiek. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 Oktober 2018. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (fi) "Taulukko: Kieli iän ja sukupuolen mukaan maakunnittain 1990–2010". Pxweb2.stat.fi. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2017. Besoek op 3 Desember 2011.
- ↑ "Ethnic composition, religion and language skills in the Republic of Kazakhstan". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2011. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (de) "Ausländerinnen und Ausländer in der Schweiz" (PDF). Bundesamt für Statistik. 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 6 Mei 2016. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (nl) "Bevolking per nationaliteit, geslacht, leeftijdsgroepen op 1/1/2008". Statbel.fgov.be. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2018. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (en) "Dialog". rannsokn.hagstofa.is. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2017. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (lv) "Latvijas Republikas un Venecuēlas Bolivāra Republikas attiecības". Latvijas Republikas Ārlietu ministrija. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2014. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (pt) "Relatório de Imigração, Fronteiras e Asilo" (PDF). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2017. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (pl) http://www.stat.gov.pl/cps/rde/xbcr/gus/LUD_ludnosc_stan_str_dem_spo_NSP2011.pdf
- ↑ (cz) http://www.czso.cz/csu/cizinci.nsf/t/1000466A60/$File/c01t01.pdf
- ↑ (de) ftp://www.statistik.at/pub/neuerscheinungen/vzaustriaweb.pdf
- ↑ (ru) Этнический атлас Узбекистана Geargiveer 23 Maart 2014 op Wayback Machine Институт "Открытое общество", 2002 – 451 с. (см.)
- ↑ "argiefkopie" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 30 Mei 2011. Besoek op 3 April 2016.
- ↑ (en) http://www.statistics.gr/portal/page/portal/ESYE/BUCKET/A1605/Other/A1605_SPO15_TB_AN_00_2006_07_F_EN.pdf Geargiveer 22 Julie 2015 op Wayback Machine
- ↑ (hr) "SAS Output". Dzs.hr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2019. Besoek op 3 April 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Letlanders.