Luo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Luo
Dholuo 
Uitspraak: [d̪ólúô]
Gepraat in: Vlag van Kenia Kenia
Vlag van Tanzanië Tanzanië 
Gebied: Victoriameer
Totale sprekers: 4 229 000[1]
Taalfamilie: Nilo-Saharies
 Saharies
  Oos-Saharies
   Luo 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: luo
ISO 639-3: luo 
Verspreiding van Luo

Luo (Dholuo, [d̪ólúô]) is 'n Nilo-Sahariese taal wat deur sowat 4,2 miljoen mense rondom die Victoriameer gepraat word. Nes Kanuri behoort Luo tot die mees gebruikte Nilo-Sahariese tale, 'n aparte taalfamilie in Afrika. Luo word veral in die lande Kenia en Tanzanië gebesig.

Luo is 'n toontaal met 'n onderwerp-werkwoord-voorwerp-volgorde.

In Kenia is Luo die derde mees gebruikte taal net na Swahili en Kikuyu, terwyl dit in Tanzanië net een van baie minderheidstale is.

Verwysings[wysig | wysig bron]