Nilo-Sahariese tale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nilo-Sahariese tale
Geografiese
verspreiding:
Suid-Sentraal- en Oos-Afrika
Genetiese
klassifikasie
:
Nilo-Saharies
 Nilo-Sahariese tale
Onderafdelings:
Lenguas nilo-saharianas.PNG

Verspreiding van Nilo-Sahariese tale

Die Nilo-Sahariese tale word in geel aangedui

Die Nilo-Sahariese tale is 'n taalfamilie wat uit omtrent 205 tale bestaan wat deur sowat 50–60 miljoen mense gepraat word. Hulle is oorwegend aan die boloop van die Shari- en Nylriviere insluitende die historiese streek van Nubië versprei. Die Nilo-Sahariese tale word in 18 lande van Noord-Afrika vanaf Algerië en Mali in die noordweste oor Benin, Nigerië, Soedan, Suid-Soedan en die DR Kongo in die suide en vanaf Egipte in die noorde tot Kenia en Tanzanië in die ooste gepraat. Die grootste deel van die belangrikste sytak word in Soedan en Suid-Soedan aangetref.

Die naam van dié taalfamilie is van sy verspreiding in die binneland van Noord-Afrika aan die grotere Nylbekken met sy syriviere en die Sentraal-Sahariese woestyn afgelei. Dit bevat hoofsaaklik die tale wat nie tot die Afro-Asiatiese, Khoisan- of Niger-Kongo-tale behoort nie en word nie deur al taalkundiges erken nie.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • (en) Lionel Bender, 1996. The Nilo-Saharan languages: a comparative essay. Munich: Lincom Europa.
  • (en) Lionel Bender, 2000. "Nilo-Saharan". In Bernd Heine and Derek Nurse, eds., African Languages: An Introduction. Cambridge University Press.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Taalfamilies
 Afro-Asiatiese tale Austronesiese tale Kartweliese tale Niger-Kongo-tale Sino-Tibettaanse tale
 Altaïese tale Drawidiese tale Khoisan-tale Nilo-Sahariese tale Tai-Kadai-tale
 Amerindiese tale Eskimo-Aleoetiese tale Mayaanse tale Oeraalse tale Turkse tale
 Austro-Asiatiese tale Indo-Europese tale Na-Dené-tale Papoea-tale Uto-Asteekse tale
 Gebaretale Isolate Kreools Kunsmatige tale Pidgin