Victoriameer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Victoriameer
Victoriasee.jpg
Satellietbeeld van die Victoriameer
Kaart Victoriameer.png
Kaart van die Victoriameer
Koördinate: 1°S 33°O / 1°S 33°O / -1; 33Koördinate: 1°S 33°O / 1°S 33°O / -1; 33
Ligging: Tanzanië, Uganda, Kenia
Soort: Binnemeer
Oppervlakte: 68 800 km² (26 600 myl²)
Gemiddelde diepte: 40 meter (130 voet)
Maksimum diepte: 83 meter (272 voet)
Volume: 2 750 km³ (660 myl³)
Lengte: 337 km (209 myl)
Breedte: 250 km (160 myl)
Opvangsgebied: 184 000 km² (71 000 myl²)
Omtrek: 3 440 km (2 140 myl)
Invloei: Kagerarivier
Uitvloei: Wit Nyl
Eiland/e: 84
Nedersettings: Bukoba, Tanzanië
Mwanza, Tanzanië
Musoma, Tanzanië
Kisumu, Kenia
Kendu Bay, Kenia
Homa Bay, Kenia
Kampala, Uganda
Entebbe, Uganda
Jinja, Uganda
Kaart van die Groot Mere van Afrika:
Albertmeer (Lake Albert)
Edwardmeer (Lake Edward)
Kivumeer (Lake Kivu)
Kyogameer (Lake Kyoga)
Malawimeer (Lake Malawi)
Mwerumeer (Lake Mweru)
Rukwameer (Lake Rukwa)
Tanganjikameer (Lake Tanganyika)
Turkanameer (Lake Turkana)
Victoriameer (Lake Victoria)
Uitsig oor die meer vanaf Speke Resort in Munyonyo, Kampala, Uganda.

Die Victoriameer (Engels: Lake Victoria, Swahili: Viktoria Nyanza) is die grootste meer in Afrika, geleë op die grensgebied van Kenia, Tanzanië en Uganda, met 'n oppervlakte van 68 800 vierkante kilometer en 'n diepte van tot 83 meter en 'n gemiddeld van 40 meter diep. Die meer is genoem na koningin Victoria en is deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei.

Die grootste stad aan die meer is Kampala, die hoofstad van Uganda. Dit is naby die noordoewer van die meer geleë, waar dit laat in die negentiende eeu gestig is. Daar woon sowat 30 miljoen mense aan die meeroewer in 2007.

Uit die Victoriameer ontspring die Wit Nyl, een van twee bronne van die Nylrivier.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]