Lycium bosciifolium
Voorkoms
Slapkriedoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Solanales |
Familie: | Solanaceae |
Genus: | Lycium |
Spesie: | L. bosciifolium
|
Binomiale naam | |
Lycium bosciifolium Schinz, (1911)
| |
Sinonieme | |
|
Die slapkriedoring (Lycium bosciifolium) is 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die struik in Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat voor.
Die boom se FSA-nommer is 669.8.[1]