Rivierkriedoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Lycium hirsutum)
Jump to navigation Jump to search

Rivierkriedoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. hirsutum
Binomiale naam
Lycium hirsutum

Die Rivierkriedoring (Lycium hirsutum) is 'n boom wat voorkom op kalkgrond en langs stroomoewers in die Karoo. Die spesies in inheems, maar nie endemies aan Suid-Afrika nie. Dit kom veral in die Vrystaat, Noord-Wes en die Noord-Kaap voor, maar ook in Namibië en die Oos- en Wes-Kaap. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys.[1]

Die boom het neerhangende takke, en harige, klein blare.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]