Lycium horridum
Voorkoms
Lycium horridum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Solanales |
Familie: | Solanaceae |
Genus: | Lycium |
Spesie: | L. horridum
|
Binomiale naam | |
Lycium horridum Thunb., (1794)
| |
Sinonieme | |
|
Lycium horridum is 'n bossie of 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in al die provinsies voor behalwe KwaZulu-Natal.