Lys van kardinale aangestel deur Pous Pius VII

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pous Pius VII die 251ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1800 tot 1823 het 99 nuwe kardinale aangestel in 19 konsistories.

Pius VII

Die konsistorie van 11 Augustus 1800[wysig | wysig bron]

  • Diego Innico Caracciolo, apostoliese protonotarius.
  • Ercole Consalvi, ouditeur van die Heilige Roomse Rota.

Die konsistorie van 20 Oktober 1800[wysig | wysig bron]

  • Luis María de Borbón y Vallábriga, aartsbiskop van Seville, Spanje.

Die konsistorie van 23 Februarie 1801[wysig | wysig bron]

  • Giuseppe Firrao, titulêr aartsbiskop van Petra.
  • Ferdinando Maria Saluzzo, titulêr aartsbiskop van Cartagine.
  • Luigi Ruffo Scilla, titulêr aartsbiskop van Apamea.
  • Bartolomeo Pacca, senior, titulêr aartsbiskop van Damietta.
  • Cesare Brancadoro, aartsbiskop-biskop van Orvieto.
  • Giovanni Filippo Gallarati Scotti, titulêr aartsbiskop van Side.
  • Filippo Casoni, titulêr aartsbiskop van Perge.
  • Girolamo della Porta.
  • Giulio Gabrielli, apostoliese protonotarius.
  • Francesco Mantica, dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer.
  • Valentino Mastrozzi, priester van die Apostoliese Kamer.
  • Giuseppe Albani, ouditeur generaal van Kuria-sake in die Apostoliese Kamer.
  • Marino Carafa di Belvedere, prefek van die Apostoliese Paleis.
  • Antonio Felice Zondadari, aartsbiskop van Siena.
  • Lorenzo Litta, tesourier van die Apostoliese Kamer.
  • Michelangelo Luchi, O.S.B.Cas., ab van die klooster van Montecassino.
  • Carlo Crivelli, titulêr aartsbiskop van Patras.
  • Giuseppe Spina, titulêr aartsbiskop van Corinto.
  • Michele di Pietro, titulêr patriarg van Jerusalem.
  • Carlo Francesco Caselli, O.S.M., titulêr aartsbiskop van Side.
  • Alphonse-Hubert de Latier de Bayane, dekaan van die Heilige Roomse Rota.
  • Francesco Maria Locatelli, biskop van Spoleto.
  • Giovanni Castiglione, preseptor generaal van die Orde van die Hospitaal S. Spirito in Rome.
  • Charles Erskine, ouditeur van die pous.

Die konsistorie van 9 Augustus 1802[wysig | wysig bron]

  • Domenico Pignatelli di Belmonte, Theat., aartsbiskop van Palermo.

Die konsistorie van 17 Januarie 1803[wysig | wysig bron]

  • Jean-de-Dieu-Raymond de Boisgelin de Cucé, aartsbiskop van Tours, Frankryk.
  • Anton Theodor Colloredo-Waldsee-Mels, aartsbiskop van Olomouc, Moravië.
  • Pietro Antonio Zorzi, C.R.S., aartsbiskop van Udine.
  • Diego Gregorio Cadello, aartsbiskop van Cagliari, Sardinië.
  • Jean-Baptist de Belloy-Morangle, aartsbiskop van Parys, Frankryk.
  • Etienne-Hubert de Cambacérès, aartsbiskop van Rouen, Frankryk.
  • Joseph Fesch, aartsbiskop van Lyon, Frankryk.

Die konsistorie van 16 Mei 1803[wysig | wysig bron]

  • Miguel Carlos José de Noronha, kanunnik proto-diaken van die katedraal van Lissabon.
  • Luigi Gazzoli, ouditeur van die Apostoliese Kamer.

Die konsistorie van 11 Julie 1803[wysig | wysig bron]

  • Antonio Despuig y Dameto, titulêr patriarg van Antiochië.
  • Pierfrancesco Galleffi, kanunnik van die Vatikaanse basiliek.

Die konsistorie van 26 Maart 1804[wysig | wysig bron]

  • Carlo Oppizzoni, aartsbiskop van Bologna.

Die konsistorie van 24 Augustus 1807[wysig | wysig bron]

  • Francesco Guidobono Cavalchini, goewerneur van Rome.

Die konsistorie van 8 Maart 1816[wysig | wysig bron]

  • Annibale Sermattei della Genga, titulêr aartsbiskop van Tiro, later Pous Leo XII.
  • Pietro Gravina, titulêr aartsbiskop van Nicea.
  • Domenico Spinucci, aartsbiskop van Benevento.
  • Lorenzo Caleppi, titulêr aartsbiskop van Nisibis.
  • Antonio Gabriele Severoli, aartsbiskop-biskop van Viterbo en Toscanella.
  • Giuseppe Morozzo della Rocca, titulêr aartsbiskop van Tebe.
  • Tommaso Arezzo, titulêr aartsbiskop van Seleucia.
  • Francesco Saverio Castiglioni, biskop van Montalto, later Pous Pius VIII.
  • Carlo Andrea Pelagallo, biskop van Osimo en Cingoli.
  • Benedetto Naro, prefek van die Apostoliese Paleis.
  • Francisco Antonio Javier de Gardoqui Arriquíbar, ouditeur van die Heilige Roomse Rota.
  • Dionisio Bardaxí y Azara, ouditeur van die Heilige Roomse Rota.
  • Antonio Lamberto Rusconi, ouditeur van die Heilige Roomse Rota.
  • Emmanuele de Gregorio, sekretaris van die Tridentine Raad.
  • Giovanni Battista Zauli, sekretaris van die Raad vir Kerklike Immuniteit.
  • Nicola Riganti, sekretaris van die Konsistoriale Raad.
  • Alessandro Malvasia, assessor van die Inkwisisie.
  • Francesco Fontana, C.R.S.P., owerste generaal van sy orde.
  • Giovanni Caccia-Piatti, ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer.
  • Alessandro Lante, tesourier generaal van die Apostoliese Kamer. + Julie 14, 1818.
  • Pietro Vidoni, iunior, huislike priester.
  • Camillo de Simone, biskop van Sutri en Nepi.
  • Giovanni Battista Quarantotti, sekretaris van Propaganda Fide.
  • Giorgio Doria Pamphilj, prefek van die pontifikale huishouding.
  • Luigi Ercolani, tesourier generaal van die Apostoliese Kamer.
  • Stanislao Sanseverino, priester van die Apostoliese Kamer.
  • Pedro Benito Antonio Quevedo y Quintano, biskop van Ourense, Spanje.
  • Francesco Cesarei Leoni, dekaan van die Heilige Roomse Rota.
  • Antonio Lante, dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer.
  • Lorenzo Prospero Bottini, sekretaris van die Heilige Consulta.
  • Fabrizio Sceberras Testaferrata, titulêr aartsbiskop van Berito.

Die konsistorie van 23 September 1816[wysig | wysig bron]

  • Francisco Antonio Cebrián y Valdá, patriarg van Wes Indië.
  • Maria-Thaddäus von Trauttmansdorf Weinsberg, aartsbiskop van Olomouc, Moravië.
  • Franziskus Xaver von Salm-Reifferscheidt, biskop van Gürk, Oostenryk.
  • Paolo Giuseppe Solaro di Villanova, voormalige biskop van Aosta, Sardinië.

Die konsistorie van 28 Julie 1817[wysig | wysig bron]

  • Alexandre-Angélique de Talleyrand-Périgord, voormalige aartsbiskop van Reims, Frankryk.
  • César-Guillaume de La Luzerne, biskop van Langres, Frankryk.
  • Louis-François de Bausset-Roquefort, voormalige biskop van Alès, Frankryk.

Die konsistorie van 1 Oktober 1817[wysig | wysig bron]

  • Agostino Rivarola, prefek van die Apostoliese Paleis.

Die konsistorie van 6 April 1818[wysig | wysig bron]

  • Johann Casimir von Häffelin, titulêr biskop van Chersoneso.

Die konsistorie van 4 Junie 1819[wysig | wysig bron]

  • Rudolf Johannes Joseph Rainier von Habsburg-Lotharingen, aartshertog van Oostenryk, verkose aartsbiskop van Olomouc, Moravië.

Die konsistorie van 27 September 1819[wysig | wysig bron]

  • Carlos da Cunha e Menezes, patriarg van Lissabon, Portugal.
  • Cesare Guerrieri Gonzaga, tesourier generaal van die Apostoliese Kamer.

Die konsistorie van 2 Desember 1822[wysig | wysig bron]

  • Anne-Antoine-Jules de Clermont-Tonnerre, aartsbiskop van Toulouse, Frankryk.

Die konsistorie van 10 Maart 1823[wysig | wysig bron]

  • Francesco Bertazzoli, titulêr aartsbiskop van Edessa.
  • Gianfrancesco Falzacappa, titulêr aartsbiskop van Atena.
  • Antonio Pallotta, ouditeur generaal van die sake van die Apostoliese Kamer.
  • Francesco Serlupi, dekaan van die ouditeurs van die Roomse Rota.
  • Carlo Maria Pedicini, sekretaris van Propaganda Fide.
  • Luigi Pandolfi, sekretaris van die Konsistorie.
  • Fabrizio Turriozzi, assessor van die Inkwisisie
  • Ercole Dandini, preseptor van die S. Spirito aartshospitaal.
  • Carlo Odescalchi, ouditeur van die pous.
  • Antonio Maria Frosini, prefek van die Apostoliese Paleis.
  • Tommaso Riario Sforza, apostoliese protonotarius.
  • Viviano Orfini, dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer.
  • Giacinto Placido Zurla, O.S.B.Cam.

Die konsistorie van 16 Mei 1823[wysig | wysig bron]

  • Anne-Louis-Henri de La Fare, aartsbiskop van Sens, Frankryk.

Verwysings[wysig | wysig bron]