Markus Aurelius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Markus Aurelius
16de Keiser van die Romeinse Ryk
Borsbeeld van Markus Aurelius.
Borsbeeld van Markus Aurelius.
Regeer 8 Maart 161 - 169 (met Lucius Verus)
169 - 177 (alleen)
177 - Maart 180 (met Commodus)
Volle naam Marcus Aelius Aurelius Verus Caesar
Gebore 26 April 121; Rome, Romeinse Ryk
Oorlede 17 Maart 180; Vindobona of Sirmium (op 58)
Begrawe Mausoleum van Hadrian, Rome
Voorganger Antoninus Pius
Opvolger Commodus (alleen)
Adellike huis Nerva-Antonynse dinastie
Vader Marcus Annius Verus
Moeder Domitia Lucilla
Eggenoot Faustina die jongere
Kinders 13 (Commodus
Marcus Annius Verus
Antoninus
Lucilla)

Marcus Aurelius Antoninus (26 April 121 – 17 Maart 180) was 'n Romeinse keiser vanaf 161 tot 180. Hy het saam met Lucius Verus as mede-keiser regeer vanaf 161 tot Verus se dood in 169 en saam met Commodus vanaf 177 tot en met sy dood in 180.[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Birley, Anthony R. 1987 [1966]. Marcus Aurelius: a biography. Routledge, London. ISBN 0-415-17125-3