Masedoniërs
- Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Masedonies. Moenie verwar word met antieke Masedoniërs of Griekse Masedoniërs nie.
Die Masedoniërs (Masedonies: Македонци Makedonci), soms ook Masedoniese Slawiërs[36][37] of Slawiese Masedoniërs[38] genoem, is 'n Slawiese nasie en etniese groep inheems aan Noord-Masedonië en aangrensende lande van die Balkanskiereiland, wat Masedonies, 'n Suid-Slawiese taal, as moedertaal praat. Hulle vorm die titulêre nasie van Noord-Masedonië en maak volgens die laaste sensus van 2002 omtrent 64% van dié land se bevolking uit. Naas Masedoniërs woon nog sowat 510 000 Albanese (25%) in Noord-Masedonië.
Wêreldwyd is daar tussen 2 en 2,2 miljoen Masedoniërs, waarvan sowat 1,3 miljoen in Noord-Masedonië. Daarbenewens vorm Masedoniërs belangrike minderhede in Albanië, Bulgarye, Griekeland en Serwië.
Soms beskou Masedoniërs hulself as afstammelinge van die antieke Masedoniërs, hoewel hierdie feit nie wetenskaplik bewys kan word nie.[39][40]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 (mk) Nasevski, Boško; Angelova, Dora. Gerovska, Dragica (1995). Македонски Иселенички Алманах '95. Skopje: Матица на Иселениците на Македонија. pp. 52 & 53.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ (en) 2002 census Geargiveer 21 Junie 2004 op Wayback Machine
- ↑ (it) Foreign Citizens in Italy, 2009 Geargiveer 17 Januarie 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) 2006 Census Geargiveer 15 Augustus 2013 op Wayback Machine
- ↑ 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 5,5 5,6 (en) Republic of Macedonia MFA estimate
- ↑ (de) 2006 figures Geargiveer 19 Mei 2011 op Wayback Machine
- ↑ (de) 2005 Figures
- ↑ (en) "Total Ancestry Reported". United States Census Bureau. 2012. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ (en) "My Info Agent". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2012. Besoek op 18 Maart 2015.
- ↑ (en) 2006 census Geargiveer 25 Desember 2018 op Wayback Machine
- ↑ (en) 2001 census Geargiveer 15 Februarie 2009 op Wayback Machine
- ↑ "Попис у Србији 2011" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 18 Maart 2015.
- ↑ "Bevölkerung zu Jahresbeginn seit 2002 nach zusammengefasster Staatsangehörigkeit - Österreich" (in Duits). Statistik Austria. 11 Junie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2019. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ 14,0 14,1 "1996 estimate". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2008. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ "Census 2011 Data: Resident population by ethnic and cultural affiliation" (in Engels). The Institute of Statistics of Republic of Albania. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2017. Besoek op 3 Augustus 2013.
- ↑ "Πίνακας 7: Αλλοδαποί κατά υπηκοότητα, φύλο και επίπεδο εκπαίδευσης – Σύνολο Ελλάδας και Νομοί" (PDF). Greek National Statistics Agency (in gr). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 September 2015. Besoek op 20 April 2011.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link) - ↑ Loring Danforth. "NATIONAL CONFLICT IN A TRANSNATIONAL WORLD: GREEKS AND MACEDONIANS AT THE CONFERENCE FOR SECURITY AND COOPERATION IN EUROPE" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2016. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ (en) OECD Statistics
- ↑ "Tabeller över Sveriges befolkning 2009" (PDF) (in Sweeds). 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 April 2016. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ "Population by Ethnicity, by Towns/Municipalities, 2011 Census" (in Engels). Croatian Bureau of Statistics. Desember 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2019. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ "7. Prebivalstvo po narodni pripadnosti, Slovenija, popisi 1953, 1961, 1971, 1981, 1991 in 2002". 2002. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ "Belgium population statistics" (in Frans). dofi.fgov.be. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2009. Besoek op 9 Junie 2008.
- ↑ (en) 2008 census
- ↑ (en) 2008 figures Geargiveer 12 Januarie 2009 op Wayback Machine
- ↑ (fr) 2003 census Geargiveer 6 Oktober 2014 op Wayback Machine
- ↑ (en) Population Estimate from the MFA
- ↑ Joseph Marko, Danica Raili (2002). "Minderheitenschutz im östlichen Europa" (PDF) (in Duits). Universität Köln. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 16 September 2018. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ 28,0 28,1 Makedonci vo Svetot
- ↑ (en) Tadeusz Piotrowski. Polands Holocaust: Ethnic Strife, Collaboration with Occupying Forces and Genocide in the Second Republic, 1918–1947. p. 260.
- ↑ "ПРЕБРОЯВАНЕ 2011" (PDF) (in Bulgaars). National Statistical Institute. 2011. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ "Rezultatele finale ale Recensământului din 2011 - Tab8. Populaţia stabilă după etnie – judeţe, municipii, oraşe, comune" (in Roemeens). National Institute of Statistics. 5 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 18 Desember 2013.
- ↑ "Census of Population, Households and Dwellings in Montenegro 2011" (PDF) (in Engels). 12 Julie 2011. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2020. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ "1. НАЦИОНАЛЬНЫЙ СОСТАВ НАСЕЛЕНИЯ" (PDF) (in Russies). Russian Federal State Statistics Service. 2010. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2019. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, South" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2016. Besoek op 14 Oktober 2015.
- ↑ (en) Danforth, Loring (1995), The Macedonian Conflict, Princeton, New Jersey: Princeton University Press, pp. 164, ISBN 978-0-691-04356-2
- ↑ Ian Fisher (11 Augustus 2001). "Albanians' Many Children Unnerve Macedonia's Slavs" (in Engels). The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2019. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ Ron Synovitz en Blagoje Kuzmanovski (17 April 2012). "Macedonia On The Brink As Leaders Try To Calm Ethnic Tensions" (in Engels). Radio Free Europe/Radio Liberty. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ Lyuba Lulko (15 Mei 2012). "Macedonia: Albanians want more" (in Engels). Prawda. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2015.
- ↑ (en) Sten Berglund (2013). The Handbook of Political Change in Eastern Europe. Edward Elgar Publishing. p. 622. ISBN 1782545883.
- ↑ (en) Ljiljana Šarić, Karen Gammelgaard, Kjetil Rå Hauge (2012). "Transforming National Holidays: Identity Discourse in the West and South Slavic Countries 1985-2010". John Benjamins Publishing. pp. 207–208. ISBN 9027206384.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Masedoniërs.