Matatiele Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Alfred Nzo | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC441 | ||
Burgemeester | Sonwabile Mngenela (ANC) | ||
Hoofstad | Matatiele | ||
Grootste tale | Xhosa, Suid-Sotho, Engels, Zoeloe | ||
Area | 4 352 km² | ||
Bevolking | 203 843 (2011) |
Die Matatiele Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit:
- Matatiele (setel)
- Cedarville
- Maluti