Gaan na inhoud

Sondagsriviervallei Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sondagsriviervallei
Kaart van Suid-Afrika wat Sondagsriviervallei in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Sarah Baartman
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC106
Burgemeester S. H. Matinise
Hoofstad Kirkwood
Grootste tale Xhosa, Afrikaans, Engels
Area 5 994 km²  
Bevolking 54 504 (2011)

Die Sondagsriviervallei Plaaslike Munisipaliteit (Engels: Sunday's River Valley) is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings

[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit: