Ntabankulu Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Alfred Nzo | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC444 | ||
Burgemeester | Vusi Mgoduka | ||
Hoofstad | Tabankulu | ||
Grootste tale | Xhosa (99%), Engels | ||
Area | 1 385 km² | ||
Bevolking | 123,976 (2011) |
Die Ntabankulu Plaaslike Munisipaliteit is, sedert Mei 2011, een van die plaaslike munisipaliteite in die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit:
- Tabankulu (setel)