Microsoft
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Microsoft Corporation)
Microsoft Corporation | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 4 April 1975 |
Hoofkantoor | Redmond, Washington, Verenigde State |
Sleutelpersone | Satya Nadella (HUB) Brad Smith (ondervoorsitter en president) Bill Gates (tegniese raadgewer) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Rekenaarhardeware, sagteware |
Produkte | Windows Office Dynamics Azure Xbox Surface Bing Skype |
Inkomste | $77,85 miljard[1] (2013) |
Bedryfsinkomste | $26,76 miljard[1] (2013) |
Netto inkomste | $21,86 miljard[1] (2013) |
Werknemers | 100 932[2] (2013) |
Webwerf | microsoft.com |
Microsoft is 'n Amerikaanse en multinasionale sagteware maatskappy wat in 1975 gestig is deur Bill Gates en Paul Allen. Microsoft het prominent geword deur die MS-DOS bedryfstelsel vir die IBM-PC in die 1980's beskikbaar te stel.
Sedertdien het Microsoft veral deur sy Microsoft Windows bedryfstelsel, en Microsoft Office kantoorpakket tot 'n reuse en winsgewende maatskappy ontwikkel.
Benewens bedryfstelsels en rekenaarpakkette, ding Microsoft ook op byna alle terreine van elektroniese sagteware mee, byvoorbeeld bediener-sagteware, databasisbestuurstelsels, video- en musiekdatabasisse en programmeertale.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Earnings Release FY13 Q4" (in Engels). Microsoft. 18 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2016. Besoek op 13 April 2014.
- ↑ (en) "Facts About Microsoft". Microsoft. Besoek op 13 April 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Microsoft.