Mikstertbyvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mikstertbyvanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Dicruridae
Genus: Dicrurus
Spesie: D. adsimilis
Binomiale naam
Dicrurus adsimilis
Bechstein, 1794

Die mikstertbyevanger (Dicrurus adsimilis) is 'n algemene standvoël wat in die meeste dele van Suider-Afrika voorkom. Dit leef in boomvelde, savanne, en plantasies. In Engels staan die voël bekend as die Fork-tailed Drongo.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die voël is 23 tot 26 cm lank en weeg 38 tot 55 gram. Die voël is groot met 'n diep mikstert; die vorm kan verander tydens ververing. Die volwasse voël is glansend blouswart met 'n helderrrooi oë.

Die Afrikaanse koekoek, 'n broeiparasiet, gebruik hierdie voël as broeigasheer vir sy kleintjies.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]