Gaan na inhoud

Naoto Kan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Naoto Kan
菅 直人
Naoto Kan
Naoto Kan in 2007

Ampstermyn
8 Junie 2010 – 2 September 2011
Monarg Akihito
Voorafgegaan deur Yukio Hatoyama
Opgevolg deur Yoshihiko Noda

Minister van Finansies
Ampstermyn
6 Januarie 2010 – 8 Junie 2010
Eerste minister Yukio Hatoyama
Voorafgegaan deur Hirohisa Fujii
Opgevolg deur Yoshihiko Noda

Adjunkpremier van Japan
Ampstermyn
16 September 2009 – 8 Junie 2010
Eerste minister Yukio Hatoyama
Voorafgegaan deur Wataru Kubo (1996)
Opgevolg deur Katsuya Okada (2012)

Staatsminister van Ekonomiese en Fiskale Beleid
Ampstermyn
16 September 2009 – 8 Junie 2010
Eerste minister Yukio Hatoyama
Voorafgegaan deur Yoshimasa Hayashi
Opgevolg deur Satoshi Arai

Staatsminister van Nasionale Strategie
Ampstermyn
16 September 2009 – 6 Januarie 2010
Eerste minister Yukio Hatoyama
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Yoshito Sengoku

Staatsminister van Wetenskap- en Tegnologiebeleid
Ampstermyn
16 September 2009 – 6 Januarie 2010
Eerste minister Yukio Hatoyama
Voorafgegaan deur Seiko Noda
Opgevolg deur Tatsuo Kawabata

Minister van Gesondheid en Welsyn
Ampstermyn
11 Januarie 1996 – 7 November 1996
Eerste minister Ryutaro Hashimoto
Voorafgegaan deur Chūryō Morii
Opgevolg deur Junichiro Koizumi

Lid van die Laerhuis
Ampstermyn
22 Oktober 2017 – 9 Oktober 2024
Voorafgegaan deur Masatada Tsuchiya
Ampstermyn
16 Desember 2012 – 22 Oktober 2017
Voorafgegaan deur Hidehiro Mitani
Opgevolg deur Shunsuke Ito
Ampstermyn
20 Oktober 1996 – 16 Desember 2012
Voorafgegaan deur Kiesafdeling geskep
Opgevolg deur Masatada Tsuchiya
Ampstermyn
17 Julie 1980 – 20 Oktober 1996
Voorafgegaan deur Kiyoshi Ōno
Opgevolg deur Kiesafdeling afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore 10 Oktober 1946 (1946-10-10) (78 jaar oud)
Ube, Yamaguchi, Japannese Keiserryk (nou Japan)
Politieke party SDF (voor 1993)
NPS (1993–1996)
DPJ(96) (1996–1998)
DPJ(98) (1998–2016)
DP (2016–2017)
CDP (sedert 2017)
Eggenoot/-note Nobuko Kan (huwelik in 1970)
Kind(ers) 2
Alma mater Tokio-instituut vir Tegnologie
Handtekening

Naoto Kan (Japannees: 菅 直人, Kan Naoto, gebore op 10 Oktober 1946) is 'n Japannese politikus wat van Junie 2010 tot September 2011 as die Eerste minister van Japan en president van die Demokratiese Party (DPJ) gedien het. Kan was die eerste premier sedert die bedanking van Junichiro Koizumi in 2006 vir meer as een jaar, saam met sy voorgangers Yukio Hatoyama, Tarō Asō, Jasoeo Foekoeda en Shinzō Abe het óf voortydig bedank óf 'n verkiesing verloor. Op 26 Augustus 2011 het Kan sy bedanking aangekondig. Yoshihiko Noda is verkies as sy opvolger. Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, het op 1 Augustus 2012 aangekondig dat Kan een van die lede van die VN-paneel op die ontwikkelingsagenda sal wees.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]