Nelson Piquet Internasionale Renbaan
Voorkoms
Ligging | Rio de Janeiro, Brasilië |
---|---|
Tydsone | UTC-03:00 |
Geopen | 1977 |
Gesluit | November 2012 |
Groot byeenkomste | CART Rio de Janeiro motorfiets Grand Prix Brasiliaanse Grand Prix (1978 & 1981-1989) |
Grand Prix-renbaan (1978-1994) | |
Baanoppervlak | Teer |
Lengte | 5.031 km (3.126 mi) |
Draaie | 11 |
Rondterekord | 1:32.507 (Riccardo Patrese, Williams, 1989) |
Grand Prix-renbaan (1995-2005) | |
Baanoppervlak | Teer |
Lengte | 4.933 km (3.065 mi) |
Draaie | 13 |
Die Nelson Piquet Internasionale Renbaan (Portugees: Autódromo Internacional Nelson Piquet of ook Jacarepaguá) is 'n 5.031 km lange motorsportrenbaan in Rio de Janeiro, Brasilië. Dit het die Formule Een Brasiliaanse Grand Prix 10 keer in 1978 en van 1981 tot 1989 gehuisves.