Caesars Palace Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Circuit Caesars Palace.png

Die Caesars Palace Grand Prix was 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat by die Caesars Palace Grand Prix-renbaan in Las Vegas, Verenigde State plaasvind het. Dit was slegs twee keer gehou, in 1981 en 1982.

Wenners van die Caesars Palace Grand Prix[wysig | wysig bron]

Jaar Renjaer Vervaardiger Baan
1981 Vlag van Australië Alan Jones Williams-Ford Caesars Palace Las Vegas
1982 Vlag van Italië Michele Alboreto Tyrrell-Ford
CART Indy Car geskiedenis
Jaar Datum Wenjaer Wenmotor Wenspan
1983 8 Oktober Vlag van Verenigde State van Amerika Mario Andretti Lola-Cosworth Newman/Haas Racing
1984 10 November Vlag van Verenigde State van Amerika Tom Sneva March-Cosworth Mayer Motor Racing