Circuit of the Americas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Circuit of the Americas
Austin circuit.svg
Ligging Travis County, naby Austin, Texas
Tydsone UTC-06:00
Koördinate 30°7′58″N 97°38′28″W / 30.13278°N 97.64111°W / 30.13278; -97.64111Koördinate: 30°7′58″N 97°38′28″W / 30.13278°N 97.64111°W / 30.13278; -97.64111
Kapasiteit 120 000
Eienaar Circuit of the Americas LLC
1e Sooispit 2 Januarie 2011
Geopen 21 Oktober 2012
Argitek Hermann Tilke
Miró Rivera Architects
Groot byeenkomste FIA Formule Een
Verenigde State Grand Prix
FIM motorfiets Grand Prix
Grand Prixbaan
Lengte 5.513 km (3.427 mi)
Draaie 20
Rondterekord 1:37.766 (Sebastian Vettel, Ferrari, 2017)

Die Circuit of the Americas is 'n 5,515 km lange motorrenbaan in Travis County, Texas, net buitekant die stad van Austin. Dit huisves die jaarlikse Formule Een Verenigde State Grand Prix.

Die kuipelaan
Haarnaalddraai 11 tydens konstruksie.
Skares toeskouers op rendag
Die toring by CoTA
Die Austin360 Amfiteater vanuit die toring gesien.
Die hoofpylvak na 'n ren.