Shanghai Internasionale Renbaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Shanghai Internasionale Renbaan
Shanghai International Racing Circuit track map.svg
Ligging Jiading, Shanghai, Volksrepubliek China
Tydsone UTC+08:00
Koördinate 31°20′20″N 121°13′11″O / 31.33889°N 121.21972°O / 31.33889; 121.21972Koördinate: 31°20′20″N 121°13′11″O / 31.33889°N 121.21972°O / 31.33889; 121.21972
Kapasiteit 200,000
FIA Gradering 1
Geopen 2004
Boukoste ¥2.6 miljard (VS$450 miljoen, €370 miljoen)
Argitek Hermann Tilke
Groot byeenkomste Formule Een
Chinese Grand Prix
MotoGP
FIA Wêrelduithoukampioenskap
6-uur Shanghai
Wêreldtoermotorkampioenskap
Wedren van China
V8 supermotors
Lengte 5.451 km (3.388 mi)
Draaie 16
Rondterekord 1:32.238 (Michael Schumacher, Ferrari, 2004)

Die Shanghai Internasionale Renbaan is 'n motorrenbaan in Jiading, Shanghai, China, wat deur Hermann Tilke ontwerp is. Dit huisves sedert 2014 die Chinese Grand Prix wat 'n rondte van die Formule Een Wêreldkampioenskap vorm.

Die baan was die duurste Formule Eenrenbaan toe dit in 2004 voltooi is, teen 'n koste van VS$240 miljoen.[1][2] Die baan is 5.451 km lank[3] met een van die moeilikste draaikombinasies op die Formule Eenkalender. Draaie 1 en 2 is saam 'n veeleisende 270 grade, 'n regshandige kombinasie wat hoë spoed by die ingang vereis, maar dan verder verskerp teen die uitgang.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Grand Prix Shanghai Set to Go”. China.org.cn: 2002-10-22. URL besoek op 2010-10-04.
  2. Abu Dhabi – fast-track to future of F1”. independent.co.uk: 2009-10-31. URL besoek op 2011-02-23.
  3. Formula1.net. "Formula One Chinese Grand Prix". Forumula1.net. Besoek op 2009-04-14.