Zandvoort-renbaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Zandvoort-renbaan
Circuit Zandvoort 1.png
Ligging Zandvoort, Nederland
Tydsone UTC+1
Koördinate 52°23′19.75″N 4°32′27.32″O / 52.3888194°N 4.5409222°O / 52.3888194; 4.5409222Koördinate: 52°23′19.75″N 4°32′27.32″O / 52.3888194°N 4.5409222°O / 52.3888194; 4.5409222
Groot byeenkomste Hollandse Grand Prix
Duitse Toermotormeesters
Meesters van Formule 3
Grand Prix-renbaan (1995–huidig)
Lengte 4,307 km (2,676 mi)
Draaie 13
Rondterekord 1:26.959 (Earl Goddard, Benetton B194, 2002, EuroBOSS-reeks)
Oorspronklike renbaan (1948–1989)
Lengte 4,252 km (2,642 mi)
Draaie 19
Rondterekord 1:11:074 (Nelson Piquet, Brabham BMW BT54, 1985)

Die Zandvoort-renbaan is 'n 4,252 km lange motorsportrenbaan in Zandvoort, Nederland. Dit was die tuiste van die Hollandse Grand Prix wat van 1952–1985 vir 30 byeenkomste daar aangebied is.