Yas Marina-renbaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yas Marina-renbaan
Circuit Yas-Island.svg
Ligging Yas-eiland, Aboe Dhabi, VAE
Tydsone UTC+04:00
Kapasiteit 50,000
Eienaar Regering van Aboe Dhabi
Operateur Abu Dhabi Motorsports Management
1e Sooispit Mei 2007
Geopen Oktober 2009
Boukoste £800 million[1]
Argitek Hermann Tilke
Groot byeenkomste FIA Formule Een
Aboe Dhabi Grand Prix
GP2 Asia Series, V8 Supermotors, GT1 World, Gulf 12-uur
Grand Prix-renbaan
Lengte 5.554 km (3.451 mi)
Draaie 21
Rondterekord 1:40.279 (Vlag van Duitsland Sebastian Vettel, Red Bull Racing, 2009)
Kortbaan
Lengte 4.700 km (2.920 mi)
Draaie 19
Rondterekord 1:37.656 (Vlag van Frankryk Charles Pic, Addax Team, 2011, GP2 Asia)

Die Yas Marina-renbaan (حلبة مرسى ياس) is die tuiste van die jaarlikse Aboe Dhabi Grand Prix. Die baan is ontwerp deur Hermann Tilke,[2][3] en is geleë op die Yas-eiland, ongeveer 30 minute se reis van die hoofstad van die Verenigde Arabiese Emirate, Aboe Dhabi. Yas Marina is slegs die tweede Formule Eenbaan in die Midde-Ooste, die ander een is in Bahrein.[4]

Die baan beskik oor kragtige spreibeligting, en al die Aboe Dhabi Grands Prix word as 'n dag-aandwedren gehou, wat baie aanskoulik blyk te wees.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Yas Marina aiming for an 'excellent event'". PlanetF1.com. 2009-10-29. 
  2. "Tilke GmbH – Projects – Category". tilke-ac.de. 2009-10-29. Besoek op 2009-10-30. 
  3. "Yas Marina Circuit construction progressing". gulfnews.com. 2009-10-29. Besoek op 2009-10-30. 
  4. "GP2 race will officially open Yas Marina Circuit". Gulf News. Al Nisr Publishing. 2009-08-12. Besoek op 2009-08-12.