Nigel Llong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nigel Llong
Volle naam Nigel James Llong
Gebore 11 Februarie 1969 (1969-02-11) (51 jaar oud)
Ashford, Kent, Engeland
Kolfstyl Linkshandig
Boulstyl Regterarm wegbreker
Rol Veelsydig
Internasionale geskiedenis
Nasionale span
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
1990–1999 Kent
2000 Norfolk
Skeidsregter-inligting
EDI's gestaan 93 (2006–2015)
T20I's gestaan 20 (2005–2014)
Loopbaanstatistiek
Kompetisie 1ste rang A-lys
Wedstryde 68 136
Lopies aangeteken 3 024 2 302
Kolfgemiddeld 31,17 25,29
100s/50s 6/16 2/8
Hoogste telling 130 123
Aflewerings geboul 2 273 1 317
Paaltjies 35 40
Boulgemiddeld 35,97 30,25
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 2 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 nvt
Beste boulontleding 5/21 4/24
Vangskote/Stonkings 59/– 41/–
Bron: CricketArchive, 7 Junie 2013

Nigel James Llong (gebore op 11 Februarie 1969 in Ashford, Kent) was 'n Engelse krieketspeler vir Kent. Hy het sy debuut gemaak in 1990 en sy graafskap pet gewen in 1993. Hy was 'n linkshandige kolwer en by-draaibouler. Llong het intussen 'n skeidsregter geword, en het in sy eerste eersteklaswedstryd gestaan in Junie 2000. Hy is onder meer tydens die Krieketwêreldbeker 2007, Krieketwêreldbeker 2015 en Krieketwêreldbeker 2019 as skeidsregter ingespan.[1][2] Hy het aangekondig om ná die Krieketwêreldbeker 2019 af te tree.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "ICC announces match officials for ICC Cricket World Cup 2015" (in Engels). Internasionale Krieketraad. 2 Desember 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 12 Februarie 2015.
  2. "Match officials for ICC Men's Cricket World Cup 2019 announced". Internasionale Krieketraad (in Engels). 26 April 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2019. Besoek op 31 Oktober 2019.
  3. "Umpire Ian Gould to retire after World Cup". ESPNcricinfo (in Engels). 26 April 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 31 Oktober 2019.