Krieketwêreldbeker 2011

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Krieketwêreldbeker 2011
Icc cricket world cup trophy.jpg
Die IKR-trofee waarom meegeding is.
Datums 19 Februarie – 2 April
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Internasionale eendagkrieket (EDI)
Toernooiformaat Groep- en uitklopfase
Gashere Vlag van Indië Indië
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
Vlag van Bangladesj Bangladesj
Kampioen Vlag van Indië Indië (2de titel)
Naaswenner Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
Deelnemers 14 (van 104 inskrywings)
Wedstryde gespeel 49
Bywoning 1 229 826 (25 098 per wedstryd)
Speler van die reeks Vlag van Indië Yuvraj Singh
Meeste lopies Vlag van Sri Lanka Tillakaratne Dilshan (500)[1]
Meeste paaltjies Vlag van Pakistan Shahid Afridi (21)
Vlag van Indië Zaheer Khan (21)[2]
2007
2015

Die Krieketwêreldbeker 2011, amptelik bekend as die IKR Krieketwêreldbeker 2011, het van 19 Februarie tot en met 2 April 2011 in Indië, Sri Lanka en Bangladesj (vir die eerste keer) plaasgevind. Dit was die tiende krieketwêreldbeker in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied is en die derde op die Indiese subkontinent. In dié streek is voorheen die toernooie van 1987 en 1996 aangebied.

Openingseremonie van die Krieketwêreldbeker 2011 op 17 Februarie 2011 te Dhaka, Bangladesj[3]

14 nasionale krieketspanne het aan die Krieketwêreldbeker 2011 deelgeneem, waartydens 49 wedstryde beslis is. Die spanne is in twee groepe van sewe spanne elk verdeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne van die groep gespeel het. Die boonste vier spanne van elke groep het hierna vir die uitklopfase gekwalifiseer. Elke wedstryd het uit 50 boulbeurte per span bestaan.

Indië wen op 2 April met 6 paaltjies teen Sri Lanka op Wankhedestadion in Mumbai en het sodoende hul tweede titel ingepalm. Indië het die eerste gasheer geword wat die krieketwêreldbekertoernooi tuis kon wen.[4] Dit was die eerste eindstryd in dié toernooi se geskiedenis wat twee Asiatiese spanne gesien het en sedert die 1992-toernooi die eerste eindstryd sonder Australië (die verdedigende kampioen). Ná die 1987-eindwedstryd was dit die tweede wat in Indië beslis is.[5] Die eindwedstryd het sowat een miljard televisiekykers gelok.[6] Nieu-Seeland en Pakistan was die ander twee semi-finaliste. Suid-Afrika is in die kwarteindstryd te Dhaka deur Nieu-Seeland met 49 lopies verslaan.

Toewysing[wysig | wysig bron]

Op 30 April 2006 het die IKR die drie krieketwêreldbekertoernooie van 2011, 2015 en 2019 toegewys. Die gemeenskaplike bod van Bangladesj, Indië, Pakistan en Sri Lanka vir die Krieketwêreldbeker 2011 is met 10 teenoor 3 stemme bo Australië en Nieu-Seeland s'n verkies.[7][8] Vervolgens is die Krieketwêreldbeker 2015 aan Australië en Nieu-Seeland toegeken, nadat Engeland slegs vir die Krieketwêreldbeker 2019 aansoek gedoen het.[9]

Oorspronklik is ook wedstryde in Pakistan beplan, maar as gevolg van die terreuraanval op die Sri Lanka nasionale krieketspan op 3 Maart 2009 te Lahore is Pakistan van sy gasheerregte ontneem.[10][11] Pakistan het vervolgens met regstappe gedreig en daarop aangedring dat bykomend tot 'n finansiële vergoeding die in Pakistan beplande wedstryde na 'n neutrale plek (byvoorbeeld die Verenigde Arabiese Emirate[12]) verskuif word.[13][14] 'n Ander opsie was die omruiling van gasheerregte met Australië en Nieu-Seeland wat die volgende Krieketwêreldbeker 2015 sal huisves; dié voorstel is egter deur die mede-gashere verwerp.[15] Uiteindelik het Pakistan en die IKR oor 'n finansiële vergoeding ooreengekom.[16] Die hoofkwartier van die organiserende komitee, oorspronklik in Lahore gesetel, is na Mumbai verskuif.[17] Pakistan sou 14 wedstryde, insluitende 'n halfeindstryd, huisves.[10] Van dié wedstryde is ag (insluitende 'n halfeindstryd) aan Indië, vier aan Sri Lanka en twee aan Bangladesj toegeken.[18]

Deelnemende spanne[wysig | wysig bron]

Die volgende 14 spanne het vir die Krieketwêreldbeker 2011 gekwalifiseer: Australië, Bangladesj (medegasheer), Engeland, Indië (medegasheer), Nieu-Seeland, Pakistan, Sri Lanka (medegasheer), Suid-Afrika, Wes-Indië en Zimbabwe het as volle lede van die Internasionale Krieketraad met toetskrieketstatus outomaties vir die Krieketwêreldbeker 2011 gekwalifiseer. Ierland, Kanada, Kenia en Nederland was spanne sonder toetsstatus en het tydens die Krieketwêreldbekerkwalifisering 2009 gekwalifiseer.[19] Al die deelnemende spanne het ook aan die vorige Krieketwêreldbeker 2007 deelgeneem, vervolgens was daar geen debutante nie.

'n Besondere oogmerk was die deelnemende geassosieerde lede van die IKR: Ierland, Kanada, Kenia en Nederland. Die rede hiervoor was die aangekondigde afname in deelnemende spanne tot 10 vir die volgende toernooie en die vrees dat van die geassosieerde lede in toekoms nie meer aan 'n krieketwêreldbeker kan deelneem nie.[20][21] Tydens die IKR-ontmoeting ná die Krieketwêreldbeker 2011 is die vrese bevestig, toe die IKR besluit het dat net die IKR se 10 volle lede aan die volgende twee toernooie, 2015 en 2019, mag deelneem.[22][23]

Uitslag van die kwalifisering:

   Gekwalifiseer as volle lid van die Internasionale Krieketraad (IKR)

   Gekwalifiseer tydens die Krieketwêreldbekerkwalifisering in 2009

   Nie gekwalifiseer nie

   Nie deelgeneem nie

Span Kwalifiseringmetode Verskynings by eindstryde Laaste verskyning Vorige beste prestasie Groep
Vlag van Australië Australië Volle lede Tiende 2007 Kampioen (1987, 1999, 2003, 2007) A
Vlag van Bangladesj Bangladesj Vierde 2007 Super Ag (2007) B
Vlag van Engeland Engeland Tiende 2007 Naaswennner (1979, 1987, 1992) B
Vlag van Indië Indië Tiende 2007 Kampioen (1983) A
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Tiende 2007 Halfeindrondte (1975, 1979, 1992, 1999, 2007) A
Vlag van Pakistan Pakistan Tiende 2007 Kampioen (1992) A
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Tiende 2007 Kampioen (1996) A
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Sesde 2007 Halfeindrondte (1992, 1999, 2007) B
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië Tiende 2007 Kampioen (1975, 1979) B
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe Agste 2007 Super Ses (1999, 2003) A
Vlag van Ierland Ierland Krieketwêreldbekerkwalifisering in 2009 Tweede 2007 Super Ag (2007) B
Vlag van Kanada Kanada Vierde 2007 Groepfase (1979, 2003, 2007) A
Vlag van Kenia Kenia Vyfde 2007 Halfeindrondte (2003) A
Vlag van Nederland Nederland Vierde 2007 Groepfase (1996, 2003, 2007) B

Stadions[wysig | wysig bron]

Hieronder die stadions, soos op 2 November 2009 deur die Internasionale Krieketraad bekendgestel.[24][25]

Indië het 29 wedstryde op ag verskeie plekke gehuisves, terwyl Sri Lanka twaalf wedstryde op drie plekke en Bangladesj ag wedstryde op twee plekke aangebied het.

Vlag van Indië Indië
Kolkata, Wes-Bengale Chennai, Tamil Nadu Nieu-Delhi, Nasionale Hoofstadgebied Nagpur, Maharashtra Ahmedabad, Gujarat
Eden Gardens MA Chidambaram-stadion Feroz Shah Kotla Ground Vidarbha Cricket
Association-stadion
Sardar Patel-stadion
22°33′52″N 88°20′36″O / 22.56444°N 88.34333°O / 22.56444; 88.34333 (Eden Gardens) 13°03′46″N 80°16′46″O / 13.06278°N 80.27944°O / 13.06278; 80.27944 (MA Chidambaram-stadion) 28°38′16″N 77°14′35″O / 28.63778°N 77.24306°O / 28.63778; 77.24306 (Feroz Shah Kotla Ground) 21°00′48.86″N 79°02′22.57″O / 21.0135722°N 79.0396028°O / 21.0135722; 79.0396028 (Vidarbha Cricket Association-stadion) 23°05′30″N 72°35′51″O / 23.09167°N 72.59750°O / 23.09167; 72.59750 (Sardar Patel-stadion)
Kapasiteit: 66 349 Kapasiteit: 37 220 Kapasiteit: 40 715 Kapasiteit: 45 000 Kapasiteit: 54 000
Eden Gardens.jpg M A Chidambaram Stadium 56.JPG Feroz Shah Kotla - WI vs RSA03.jpg VCA Jamtha 1.JPG Sardar Patel Stadium.JPG
Mumbai, Maharashtra Mohali, Punjab Bangalore, Karnataka
Wankhedestadion Punjab Cricket
Association-stadion
M Chinnaswamy-stadion
18°56′20.1″N 72°49′32.6″O / 18.938917°N 72.825722°O / 18.938917; 72.825722 (Wankhedestadion) 30°41′27.09″N 76°44′14.13″O / 30.6908583°N 76.7372583°O / 30.6908583; 76.7372583 (Punjab Cricket Association-stadion) 12°58′43.7″N 77°35′58.4″O / 12.978806°N 77.599556°O / 12.978806; 77.599556 (M Chinnaswamy-stadion)
Kapasiteit: 32 000 Kapasiteit: 42 000 Kapasiteit: 36 430
Wankhede ICC WCF.jpg LightsMohali.png MChinnaswamy-Stadium.jpg
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Vlag van Bangladesj Bangladesj
Colombo, Westelike provinsie Pallekele, Sentrale provinsie Hambantota, Suidelike provinsie Chittagong Dhaka
R Premadasa-stadion Pallekele Internasionale
Krieketstadion
Mahinda Rajapaksa
Internasionale Stadion
Zohur Ahmed
Chowdhury-stadion
Sher-e-Bangla Nasionale
Krieketstadion
6°56′22.8″N 79°52′19.3″O / 6.939667°N 79.872028°O / 6.939667; 79.872028 (R Premadasa-stadion) 7°16′49″N 80°43′20″O / 7.28028°N 80.72222°O / 7.28028; 80.72222 (Pallekele Internasionale Krieketstadion) 6°21′23″N 81°1′35″O / 6.35639°N 81.02639°O / 6.35639; 81.02639 (Mahinda Rajapaksa Internasionale Stadion) 22°21′20.89″N 91°46′4.51″O / 22.3558028°N 91.7679194°O / 22.3558028; 91.7679194 (Zohur Ahmed Chowdhury-stadion) 23°48′24.9″N 90°21′48.9″O / 23.806917°N 90.363583°O / 23.806917; 90.363583 (Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion)
Kapasiteit: 35 000 Kapasiteit: 35 000 Kapasiteit: 35 000 Kapasiteit: 20 000 Kapasiteit: 26 000
RPS, Colombo.jpg Pallekele 2.JPG Zacs rain.jpg Sher-e-Bangla National Cricket Stadium.jpg
Plekke in Sri Lanka
Plekke in Bangladesj

Wedstryde[wysig | wysig bron]

In twee groepe van sewe spanne elk het elke span een keer teen al die ander spanne wedstryde beslis; vir 'n oorwinning is twee punte, terwyl vir 'n gelykop of geen uitslag een punt toegeken is. Die vier boonste spanne van elke groep het vir die kwarteindrondte gekwalifiseer, waarvan die wenners tot die halfeindrondte gevorder het, en die twee wenners van die halfeindrondte het die eindstryd beslis. Altesaam 49 wedstryde is beslis, waarvan 42 tydens die groepfase, en sewe in die uitklopfase, insluitende die eindstryd.

Groepfase[wysig | wysig bron]

Groep A[wysig | wysig bron]

Span Wed Wen Ver Gel GU LT Pnt
Vlag van Pakistan Pakistan 6 5 1 0 0 +0.758 10
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 6 4 1 0 1 +2.582 9
Vlag van Australië Australië 6 4 1 0 1 +1.123 9
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 4 2 0 0 +1.135 8
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 6 2 4 0 0 +0.030 4
Vlag van Kanada Kanada 6 1 5 0 0 −1.987 2
Vlag van Kenia Kenia 6 0 6 0 0 −3.042 0
20 Februarie 2011
09:30 (IST)
Telkaart
Vlag van Kenia Kenia
69 (23.5 boulbeurte)
v
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
72/0 (8 boulbeurte)
Rakep Patel 16* (23)
Hamish Bennett 4/16 (5 boulbeurte)
Martin Guptill 39* (32)
Nehemiah Odhiambo 0/5 (1 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 10 paaltjies
MA Chidambaram-stadion, Chennai, Indië
Bywoning: 10 684
Skeidsregters: Marais Erasmus (SA) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Hamish Bennett (NZ)
  • Kenia het die loot gewen en verkies om te kolf.
20 Februarie 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
332/7 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Kanada Kanada
122 (36.5 boulbeurte)
Mahela Jayawardene 100 (81)
John Davison 2/56 (8 boulbeurte)
Rizwan Cheema 37 (35)
Nuwan Kulasekara 3/16 (6 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 210 lopies
Mahinda Rajapaksa Internasionale Krieketstadion, Hambantota, Sri Lanka
Bywoning: 35 000
Skeidsregters: Ian Gould (Eng) en Shavir Tarapore (Ind)
Speler van die wedstryd: Mahela Jayawardene (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
21 Februarie 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Australië Australië
262/6 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
171 (46.2 boulbeurte)
Shane Watson 79 (92)
Christopher Mpofu 2/58 (9 boulbeurte)
Graeme Cremer 37 (51)
Mitchell Johnson 4/19 (9.2 boulbeurte)
Australië wen met 91 lopies
Sardar Patel-stadion, Ahmedabad, Indië
Bywoning: 18 569
Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Shane Watson (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
23 Februarie 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
317/7 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Kenia Kenia
112 (33.1 boulbeurte)
Umar Akmal 71 (52)
Thomas Odoyo 3/41 (7 boulbeurte)
Collins Obuya 47 (58)
Shahid Afridi 5/16 (8 boulbeurte)
Pakistan wen met 205 lopies
Mahinda Rajapaksa Internasionale Krieketstadion, Hambantota, Sri Lanka
Bywoning: 19 000
Skeidsregters: Tony Hill (NZ) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd: Umar Akmal (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
25 Februarie 2011
09:30 (IST)
Telkaart
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
206 (45.1 boulbeurte)
v
Vlag van Australië Australië
207/3 (34 boulbeurte)
Nathan McCullum 52 (76)
Mitchell Johnson 4/33 (9.1 boulbeurte)
Shane Watson 62 (61)
Hamish Bennett 2/63 (7 boulbeurte)
Australië wen met 7 paaltjies
Vidarbha Cricket Association Ground, Nagpur, Indië
Bywoning: 16 400
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Billy Doctrove (WI)
Speler van die wedstryd: Mitchell Johnson (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Hierdie wedstryd is vir die Chappell-Hadlee-trofee gespeel, die gewone prys in 'n losstaande EDI-reeks tussen Australië en Nieu-Seeland.[26]
26 Februarie 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
277/7 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
266/9 (50 boulbeurte)
Misbah-ul-Haq 83* (91)
Rangana Herath 2/46 (10 boulbeurte)
Chamara Silva 57 (78)
Shahid Afridi 4/34 (10 boulbeurte)
Pakistan wen met 11 lopies
R Premadasa-stadion, Colombo, Sri Lanka
Bywoning: 30 000
Skeidsregters: Ian Gould (Eng) en Daryl Harper (Aus)
Speler van die wedstryd: Shahid Afridi (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
28 Februarie 2011
09:30 (IST)
Telkaart
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
298/9 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Kanada Kanada
123 (42.1 boulbeurte)
Tatenda Taibu 98 (99)
Balaji Rao 4/57 (10 boulbeurte)
Zubin Surkari 26 (48)
Ray Price 3/16 (8 boulbeurte)
Zimbabwe wen met 175 lopies
Vidarbha Cricket Association Ground, Nagpur, Indië
Bywoning: 6 200
Skeidsregters: Asad Rauf (Pak) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Tatenda Taibu (Zim)
  • Zimbabwe het die loot gewen en verkies om te kolf.
1 Maart 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Kenia Kenia
142 (43.4 boulbeurte)
v
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
146/1 (18.4 boulbeurte)
Collins Obuya 52 (100)
Lasith Malinga 6/38 (7.4 boulbeurte)
Upul Tharanga 67* (59)
Elijah Otieno 1/26 (4 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 9 paaltjies
R Premadasa-stadion, Colombo, Sri Lanka
Bywoning: 30 000
Skeidsregters: Tony Hill (NZ) en Shavir Tarapore (Ind)
Speler van die wedstryd: Lasith Malinga (SL)
  • Kenia het die loot gewen en verkies om te kolf.
3 Maart 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
184 (43 boulbeurte)
v
Vlag van Kanada Kanada
138 (42.5 boulbeurte)
Umar Akmal 48 (68)
Harvir Baidwan 3/35 (8 boulbeurte)
Jimmy Hansra 43 (75)
Shahid Afridi 5/23 (10 boulbeurte)
Pakistan wen met 46 lopies
R Premadasa-stadion, Colombo, Sri Lanka
Bywoning: 15 000
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd: Shahid Afridi (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
4 Maart 2011
09:30 (IST)
Telkaart
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
162 (46.2 boulbeurte)
v
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
166/0 (33.3 boulbeurte)
Brendan Taylor 44 (57)
Tim Southee 3/29 (9.2 boulbeurte)
Martin Guptill 86* (108)
Ray Price 0/23 (7 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 10 paaltjies
Sardar Patel-stadion, Ahmedabad, Indië
Bywoning: 7 000
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Marais Erasmus (SA)
Speler van die wedstryd: Martin Guptill (NZ)
  • Zimbabwe het die loot gewen en verkies om te kolf.
5 Maart 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
146/3 (32.5 boulbeurte)
v
Kumar Sangakkara 73* (102)
Shaun Tait 1/23 (5 boulbeurte)
Geen uitslag nie
R Premadasa-stadion, Colombo, Sri Lanka
Bywoning: 30 000
Skeidsregters: Ian Gould (Eng) en Tony Hill (NZ)
Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Reën het die speel om 17:30 plaaslike tyd stopgesit.
7 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Kenia Kenia
198 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Kanada Kanada
199/5 (45.3 boulbeurte)
Thomas Odoyo 51 (62)
Henry Osinde 4/26 (10 boulbeurte)
Jimmy Hansra 70 (99)
Nehemiah Odhiambo 2/45 (10 boulbeurte)
Kanada wen met 5 paaltjies
Feroz Shah Kotla Ground, Nieu-Delhi, Indië
Bywoning: 7 072
Skeidsregters: Asad Rauf (Pak) en Billy Doctrove (WI)
Speler van die wedstryd: Henry Osinde (Can)
  • Kenia het die loot gewen en verkies om te kolf.
8 Maart 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
302/7 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Pakistan Pakistan
192 (41.1 boulbeurte)
Ross Taylor 131* (124)
Umar Gul 3/32 (10 boulbeurte)
Abdul Razzaq 62 (74)
Tim Southee 3/25 (8 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 110 lopies
Pallekele Internasionale Krieketstadion, Kandy, Sri Lanka
Bywoning: 30 000
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd: Ross Taylor (NZ)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
10 Maart 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
327/6 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
188 (39 boulbeurte)
Tillakaratne Dilshan 144 (131
Christopher Mpofu 4/62 (7 boulbeurte)
Brendan Taylor 80 (72)
Tillakaratne Dilshan 4/4 (3 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 139 lopies
Pallekele Internasionale Krieketstadion, Kandy, Sri Lanka
Bywoning: 30 000
Skeidsregters: Marais Erasmus (SA) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd: Tillakaratne Dilshan (SL)
  • Zimbabwe het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
13 Maart 2011
09:30 (IST)
Telkaart
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
358/6 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Kanada Kanada
261/9 (50 boulbeurte)
Brendon McCullum 101 (109)
Harvir Baidwan 3/84 (9.1 boulbeurte)
Ashish Bagai 84 (87)
Jacob Oram 3/47 (10 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 97 lopies
Wankhedestadion, Mumbai, Indië
Bywoning: 10 800
Skeidsregters: Bruce Oxenford (Aus) en Shavir Tarapore (Ind)
Speler van die wedstryd: Brendon McCullum (NZ)
  • Kanada het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
13 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Australië Australië
324/6 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Kenia Kenia
264/6 (50 boulbeurte)
Michael Clarke 93 (80)
Nehemiah Odhiambo 3/57 (10 boulbeurte)
Collins Obuya 98* (129)
Shaun Tait 2/49 (8 boulbeurte)
Australië wen met 60 lopies
M Chinnaswamy-stadion, Bangalore, Indië
Bywoning: 18 354
Skeidsregters: Asad Rauf (Pak) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Collins Obuya (Ken)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
14 Maart 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
151/7 (39.4 boulbeurte)
v
Vlag van Pakistan Pakistan
164/3 (34.1 boulbeurte)
Craig Ervine 52 (82)
Umar Gul 3/36 (7.4 boulbeurte)
Asad Shafiq 78* (97)
Ray Price 2/21 (8 boulbeurte)
Pakistan wen met 7 paaltjies (D/L-metode)
Pallekele Internasionale Krieketstadion, Kandy, Sri Lanka
Bywoning: 20 000
Skeidsregters: Tony Hill (NZ) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd: Umar Gul (Pak)
  • Zimbabwe het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Reën het die spel verminder. Zimbabwe het 151/7 uit 39.4 boulbeurte aangeteken; vervolgens is die teiken vir Pakistan na 162 lopies in 38 boulbeurte verminder.
16 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Kanada Kanada
211 (45.4 boulbeurte)
v
Vlag van Australië Australië
212/3 (34.5 boulbeurte)
Hiral Patel 54 (45)
Brett Lee 4/46 (8.4 boulbeurte)
Shane Watson 94 (90)
John Davison 1/29 (4 boulbeurte)
Australië wen met 7 paaltjies
M Chinnaswamy-stadion, Bangalore, Indië
Bywoning: 10 600
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Amiesh Saheba (Ind)
Speler van die wedstryd: Shane Watson (Aus)
  • Kanada het die loot gewen en verkies om te kolf.
18 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
265/9 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
153 (35 boulbeurte)
Kumar Sangakkara 111 (128)
Tim Southee 3/63 (10 boulbeurte)
Ross Taylor 33 (55)
Muttiah Muralitharan 4/25 (8 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 112 lopies
Wankhedestadion, Mumbai, Indië
Bywoning: 32 000
Skeidsregters: Asad Rauf (Pak) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Kumar Sangakkara (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
19 Maart 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Australië Australië
176 (46.4 boulbeurte)
v
Vlag van Pakistan Pakistan
178/6 (41 boulbeurte)
Brad Haddin 42 (80)
Umar Gul 3/30 (7.4 boulbeurte)
Asad Shafiq 46 (81)
Brett Lee 4/28 (8 boulbeurte)
Pakistan wen met 4 paaltjies
R Premadasa-stadion, Colombo, Sri Lanka
Bywoning: 30 000
Skeidsregters: Marais Erasmus (SA) en Tony Hill (NZ)
Speler van die wedstryd: Umar Akmal (Pak)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Dit is Australië se eerste nederlaag tydens 'n krieketwêreldbeker sedert 1999, toe hulle op 23 Mei 1999 deur Pakistan geklop is.[27]
20 Maart 2011
09:30 (IST)
Telkaart
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
308/6 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Kenia Kenia
147 (36 boulbeurte)
Craig Ervine 66 (54)
Elijah Otieno 2/61 (10 boulbeurte)
Nehemiah Odhiambo 44* (47)
Ray Price 2/20 (7 boulbeurte)
Zimbabwe wen met 161 lopies
Eden Gardens, Kolkata, Indië
Bywoning: 25 000
Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en Kumar Dharmasena (SL)
Speler van die wedstryd: Craig Ervine (Zim)
  • Zimbabwe het die loot gewen en verkies om te kolf.

Groep B[wysig | wysig bron]

Span Wed Wen Ver Gel GU LT Pnt
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 6 5 1 0 0 +2.026 10
Vlag van Indië Indië 6 4 1 1 0 +0.900 9
Vlag van Engeland Engeland 6 3 2 1 0 +0.072 7
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië 6 3 3 0 0 +1.066 6
Vlag van Bangladesj Bangladesj 6 3 3 0 0 –1.361 6
Vlag van Ierland Ierland 6 2 4 0 0 –0.696 4
Vlag van Nederland Nederland 6 0 6 0 0 –2.045 0
19 Februarie 2011
14:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Indië Indië
370/4 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Bangladesj Bangladesj
283/9 (50 boulbeurte)
Virender Sehwag 175 (140)
Mahmudullah 1/49 (7 boulbeurte)
Tamim Iqbal 70 (86)
Munaf Patel 4/48 (10 boulbeurte)
Indië wen met 87 lopies
Shere Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka, Bangladesj
Bywoning: 26 728
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Kumar Dharmasena (SL)
Speler van die wedstryd: Virender Sehwag (Ind)
  • Bangladesj het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
22 Februarie 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Nederland Nederland
292/6 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Engeland Engeland
296/4 (48.4 boulbeurte)
Ryan ten Doeschate 119 (110)
Graeme Swann 2/35 (10 boulbeurte)
Andrew Strauss 88 (83)
Ryan ten Doeschate 2/47 (10 boulbeurte)
Engeland wen met 6 paaltjies
Vidarbha Cricket Association-stadion, Nagpur, Indië
Bywoning: 19 200
Skeidsregters: Asad Rauf (Pak) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Ryan ten Doeschate (Ned)
  • Nederland het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Berend Westdijk (Ned) het sy EDI-debuut gemaak.
24 Februarie 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
222 (47.3 boulbeurte)
v
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
223/3 (42.5 boulbeurte)
Darren Bravo 73 (82)
Imran Tahir 4/41 (10 boulbeurte)
AB de Villiers 107* (105)
Kieron Pollard 1/37 (7.5 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 7 paaltjies
Feroz Shah Kotla Ground, Nieu-Delhi, Indië
Bywoning: 23 428
Skeidsregters: Amiesh Saheba (Ind) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: AB de Villiers (SA)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Motreën onderbreek die wedstryd vir amper 8 minute.
  • Imran Tahir (SA) het sy EDI-debuut gemaak.
25 Februarie 2011
14:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Bangladesj Bangladesj
205 (49.2 boulbeurte)
v
Vlag van Ierland Ierland
178 (45 boulbeurte)
Tamim Iqbal 44 (43)
Andre Botha 3/32 (9 boulbeurte)
Niall O'Brien 38 (52)
Shafiul Islam 4/21 (8 boulbeurte)
Bangladesj wen met 27 lopies
Shere Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka, Bangladesj
Bywoning: 26 728
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Tamim Iqbal (Ban)
  • Bangladesj het die loot gewen en verkies om te kolf.
27 Februarie 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Indië Indië
338 (49.5 boulbeurte)
v
Vlag van Engeland Engeland
338/8 (50 boulbeurte)
Sachin Tendulkar 120 (115)
Tim Bresnan 5/48 (10 boulbeurte)
Andrew Strauss 158 (145)
Zaheer Khan 3/64 (10 boulbeurte)
Gelykop
M Chinnaswamy-stadion, Bangalore, Indië
Bywoning: 38 300
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Marais Erasmus (SA)
Speler van die wedstryd: Andrew Strauss (Eng)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Dit was net die vierde krieketwêreldbekerwedstryd wat in 'n gelykop geëindig het.[28]
28 Februarie 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
330/8 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Nederland Nederland
115 (31.3 boulbeurte)
Chris Gayle 80 (110)
Mudassar Bukhari 2/65 (10 boulbeurte)
Tom Cooper 55* (72)
Kemar Roach 6/27 (8.3 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 215 lopies
Feroz Shah Kotla Ground, Nieu-Delhi, Indië
Bywoning: 13 300
Skeidsregters: Amiesh Saheba (Ind) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: Kemar Roach (WI)
  • Nederland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
2 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
327/8 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Ierland Ierland
329/7 (49.1 boulbeurte)
Jonathan Trott 92 (92)
Trent Johnston 2/58 (10 boulbeurte)
Kevin O'Brien 113 (63)
Graeme Swann 3/47 (10 boulbeurte)
Ierland wen met 3 paaltjies
M Chinnaswamy-stadion, Bangalore, Indië
Bywoning: 23 500
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Billy Bowden (NZ)
Speler van die wedstryd: Kevin O'Brien (Ire)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Kevin O'Brien (Ire) word die vinnigste kolwer om 'n honderdtal volgens aantal aflewerings (50) in 'n krieketwêreldbekerwedstryd aan te teken en oortref Matthew Hayden (Aus) se vorige rekord uit 2007.[29]
3 Maart 2011
09:30 (IST)
Telkaart
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
351/5 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Nederland Nederland
120 (34.5 boulbeurte)
AB de Villiers 134 (98)
Ryan ten Doeschate 3/72 (10 boulbeurte)
Wesley Barresi 44 (66)
Imran Tahir 3/19 (6.5 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 231 lopies
Punjab Cricket Association IS Bindra-stadion, Mohali, Indië
Bywoning: 11 700
Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: AB de Villiers (SA)
  • Nederland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
4 Maart 2011
14:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Bangladesj Bangladesj
58 (18.5 boulbeurte)
v
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
59/1 (12.2 boulbeurte)
Junaid Siddique 25 (27)
Sulieman Benn 4/18 (5.5 boulbeurte)
Chris Gayle 37* (36)
Naeem Islam 1/14 (6 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 9 paaltjies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka, Bangladesj
Bywoning: 26 728
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Kumar Dharmasena (SL)
Speler van die wedstryd: Kemar Roach (WI)
  • Bangladesj het die loot gewen en verkies om te kolf.
6 Maart 2011
09:30 (IST)
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
171 (45.4 boulbeurte)
v
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
165 (47.4 boulbeurte)
Ravi Bopara 60 (98)
Imran Tahir 4/38 (8.4 boulbeurte)
Hashim Amla 42 (51)
Stuart Broad 4/15 (6.4 boulbeurte)
Engeland wen met 6 lopies
MA Chidambaram-stadion, Chennai, Indië
Bywoning: 22 900
Skeidsregters: Amiesh Saheba (Ind) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: Ravi Bopara (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
6 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Ierland Ierland
207 (47.5 boulbeurte)
v
Vlag van Indië Indië
210/5 (46 boulbeurte)
William Porterfield 75 (104)
Yuvraj Singh 5/31 (10 boulbeurte)
Yuvraj Singh 50* (75)
Trent Johnston 2/16 (5 boulbeurte)
Indië wen met 5 paaltjies
M Chinnaswamy-stadion, Bangalore, Indië
Bywoning: 40 000
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Yuvraj Singh (Ind)
  • Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
9 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Nederland Nederland
189 (46.4 boulbeurte)
v
Vlag van Indië Indië
191/5 (36.3 boulbeurte)
Peter Borren 38 (36)
Zaheer Khan 3/20 (6.4 boulbeurte)
Yuvraj Singh 51* (73)
Pieter Seelaar 3/53 (10 boulbeurte)
Indië wen met 5 paaltjies
Feroz Shah Kotla Ground, Nieu-Delhi, Indië
Bywoning: 43 000
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Yuvraj Singh (Ind)
  • Nederland het die loot gewen en verkies om te kolf.
11 Maart 2011
09:30 (IST)
Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
275 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Ierland Ierland
231 (49 boulbeurte)
Devon Smith 107 (133)
Kevin O'Brien 4/71 (9 boulbeurte)
Ed Joyce 84 (106)
Sulieman Benn 4/53 (10 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 44 lopies
Punjab Cricket Association IS Bindra-stadion, Mohali, Indië
Bywoning: 9 537
Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en Shavir Tarapore (Ind)
Speler van die wedstryd: Kieron Pollard (WI)
  • Ierland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Andre Russell (WI) het sy EDI-debuut gemaak.
11 Maart 2011
14:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
225 (49.4 boulbeurte)
v
Vlag van Bangladesj Bangladesj
227/8 (49 boulbeurte)
Jonathan Trott 67 (99)
Naeem Islam 2/29 (8 boulbeurte)
Imrul Kayes 60 (100)
Ajmal Shahzad 3/43 (10 boulbeurte)
Bangladesj wen met 2 paaltjies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong, Bangladesj
Bywoning: 20 000
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Imrul Kayes (Ban)
  • Bangladesj het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
12 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Indië Indië
296 (48.4 boulbeurte)
v
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
300/7 (49.4 boulbeurte)
Sachin Tendulkar 111 (101)
Dale Steyn 5/50 (9.4 boulbeurte)
Jacques Kallis 69 (88)
Harbhajan Singh 3/53 (9 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 3 paaltjies
Vidarbha Cricket Association Ground, Nagpur, Indië
Bywoning: 46 500
Skeidsregters: Ian Gould (Eng) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: Dale Steyn (SA)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
14 Maart 2011
09:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Nederland Nederland
160 (46.2 boulbeurte)
v
Vlag van Bangladesj Bangladesj
166/4 (41.2 boulbeurte)
Ryan ten Doeschate 53* (71)
Abdur Razzak 3/29 (10 boulbeurte)
Imrul Kayes 73* (113)
Tom Cooper 2/33 (7.2 boulbeurte)
Bangladesj wen met 6 paaltjies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong, Bangladesj
Bywoning: 18 014
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Imrul Kayes (Ban)
  • Nederland het die loot gewen en verkies om te kolf.
15 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
272/7 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Ierland Ierland
141 (33.2 boulbeurte)
JP Duminy 99 (103)
John Mooney 1/36 (8 boulbeurte)
Gary Wilson 31 (48)
Robin Peterson 3/32 (8 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 131 lopies
Eden Gardens, Kolkata, Indië
Bywoning: 30 000
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Billy Doctrove (WI)
Speler van die wedstryd: JP Duminy (SA)
  • Ierland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
17 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
243 (48.4 boulbeurte)
v
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
225 (44.4 boulbeurte)
Jonathan Trott 47 (38)
Andre Russell 4/49 (8 boulbeurte)
Andre Russell 49 (46)
James Tredwell 4/48 (10 boulbeurte)
Engeland wen met 18 lopies
MA Chidambaram-stadion, Chennai, Indië
Bywoning: 18 400
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: James Tredwell (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Devendra Bishoo (WI) het sy EDI-debuut gemaak.
18 Maart 2011
09:30 (IST)
Telkaart
Vlag van Nederland Nederland
306 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Ierland Ierland
307/4 (47.4 boulbeurte)
Ryan ten Doeschate 106 (108)
Paul Stirling 2/51 (10 boulbeurte)
Paul Stirling 101 (72)
Tom Cooper 2/31 (7 boulbeurte)
Ierland wen met 6 paaltjies
Eden Gardens, Kolkata, Indië
Bywoning: 29 000
Skeidsregters: Billy Doctrove (WI) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Paul Stirling (Ire)
  • Ierland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
19 Maart 2011
09:30 (BST)
Telkaart
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
284/8 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Bangladesj Bangladesj
78 (28 boulbeurte)
Jacques Kallis 69 (76)
Rubel Hossain 3/56 (8 boulbeurte)
Shakib Al Hasan 30 (49)
Robin Peterson 4/12 (7 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 206 lopies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka, Bangladesj
Bywoning: 26 728
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Daryl Harper (Aus)
Speler van die wedstryd: Lonwabo Tsotsobe (SA)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om te kolf.
20 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Indië Indië
268 (49.1 boulbeurte)
v
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
188 (43 boulbeurte)
Yuvraj Singh 113 (123)
Ravi Rampaul 5/51 (10 boulbeurte)
Devon Smith 81 (97)
Zaheer Khan 3/26 (6 boulbeurte)
Indië wen met 80 lopies
MA Chidambaram-stadion, Chennai, Indië
Bywoning: 39 000
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: Yuvraj Singh (Ind)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Kirk Edwards (WI) het sy EDI-debuut gemaak.

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Kwarteindstryd Halfeindstryd Eindstryd
                   
23 Maart – Dhaka, Bangladesj        
 Vlag van Wes-Indië Wes-Indië  112
30 Maart – Mohali, Indië
 Vlag van Pakistan Pakistan  113/0  
 Vlag van Pakistan Pakistan  231
24 Maart – Ahmedabad, Indië
   Vlag van Indië Indië  260/9  
 Vlag van Australië Australië  260/6
2 April – Mumbai, Indië
 Vlag van Indië Indië  261/5  
 Vlag van Indië Indië  277/4
25 Maart – Dhaka, Bangladesj
   Vlag van Sri Lanka Sri Lanka  274/6
 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  221/8
29 Maart – Colombo, Sri Lanka
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  172  
 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  217
26 Maart – Colombo, Sri Lanka
   Vlag van Sri Lanka Sri Lanka  220/5  
 Vlag van Engeland Engeland  229/6
 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka  231/0  
 

Kwarteindrondte[wysig | wysig bron]

23 Maart 2011
14:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
112 (43.3 boulbeurte)
v
Vlag van Pakistan Pakistan
113/0 (20.5 boulbeurte)
Shivnarine Chanderpaul 44* (106)
Shahid Afridi 4/30 (9.3 boulbeurte)
Mohammad Hafeez 61* (64)
Darren Sammy 0/18 (5 boulbeurte)
Pakistan wen met 10 paaltjies
Shere Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka, Bangladesj
Bywoning: 26 728
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Steve Davis (Aus)
Speler van die wedstryd: Mohammad Hafeez (Pak)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
24 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Australië Australië
260/6 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Indië Indië
261/5 (47.4 boulbeurte)
Ricky Ponting 104 (118)
Yuvraj Singh 2/44 (10 boulbeurte)
Yuvraj Singh 57* (65)
David Hussey 1/19 (5 boulbeurte)
Indië wen met 5 paaltjies
Sardar Patel-stadion, Ahmedabad, Indië
Bywoning: 51 000
Skeidsregters: Marais Erasmus (SA) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Yuvraj Singh (Ind)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
25 Maart 2011
14:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
221/8 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
172 (43.2 boulbeurte)
Jesse Ryder 83 (121)
Morné Morkel 3/46 (8 boulbeurte)
Jacques Kallis 47 (75)
Jacob Oram 4/39 (9 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 49 lopies
Shere Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka, Bangladesj
Bywoning: 26 728
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Jacob Oram (NZ)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
26 Maart 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
229/6 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
231/0 (39.3 boulbeurte)
Jonathan Trott 86 (115)
Muttiah Muralitharan 2/54 (9 boulbeurte)
Tillakaratne Dilshan 108* (115)
Luke Wright 0/17 (4 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 10 paaltjies
R Premadasa-stadion, Colombo, Sri Lanka
Bywoning: 32 000
Skeidsregters: Billy Doctrove (WI) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: Tillakaratne Dilshan (SL)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]

29 Maart 2011
14:30 (SLST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
217 (48.5 boulbeurte)
v
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
220/5 (47.5 boulbeurte)
Scott Styris 57 (77)
Ajantha Mendis 3/35 (9.5 boulbeurte)
Tillakaratne Dilshan 73 (93)
Tim Southee 3/57 (10 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 5 paaltjies
R Premadasa-stadion, Colombo, Sri Lanka
Bywoning: 32 000
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Steve Davis (Aus)
Speler van die wedstryd: Kumar Sangakkara (SL)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
30 Maart 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Indië Indië
260/9 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Pakistan Pakistan
231 (49.5 boulbeurte)
Sachin Tendulkar 85 (115)
Wahab Riaz 5/46 (10 boulbeurte)
Misbah-ul-Haq 56 (76)
Ashish Nehra 2/33 (10 boulbeurte)
Indië wen met 29 lopies
Punjab Cricket Association IS Bindra-stadion, Mohali, Indië
Bywoning: 35 000
Skeidsregters: Ian Gould (Eng) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: Sachin Tendulkar (Ind)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.

Eindstryd[wysig | wysig bron]

2 April 2011
14:30 (IST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
274/6 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Indië Indië
277/4 (48.2 boulbeurte)
Mahela Jayawardene 103* (88)
Yuvraj Singh 2/49 (10 boulbeurte)
Gautam Gambhir 97 (122)
Lasith Malinga 2/42 (9 boulbeurte)
Indië wen met 6 paaltjies
Wankhedestadion, Mumbai, Indië
Bywoning: 42 000
Skeidsregters: Simon Taufel (Aus) en Aleem Dar (Pak)
Speler van die wedstryd: MS Dhoni (Ind)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Indië word die eerste gasheer om 'n krieketwêreldbekertoernooi tuis te wen.[30]


Krieketwêreldkampioen 2011
Vlag van Indië Indië

Finale puntestand[wysig | wysig bron]

Hierdie tabel toon die finale puntestand van al die 14 deelnemende nasionale krieketspanne ná die Krieketwêreldbeker 2011.

Uitslag van die Krieketwêreldbeker 2011:

   Kampioen

   Naaswenner

   Halfeindrondte

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Nie deelgeneem nie

Rang Span Groep Wed Wen GU Ver LV LT +/– LT Pnt
Finaliste
1 Vlag van Indië Indië B 9 7 1 1 2471 2270 +201 15
2 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka A 9 6 1 2 2207 1605 +602 13
In die halfeindrondte uitgeskakel
3 Vlag van Pakistan Pakistan A 8 6 0 2 1656 1488 +168 12
4 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland A 8 5 0 3 1695 1548 +147 10
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika B 7 5 0 2 1767 1249 +518 10
6 Vlag van Australië Australië A 7 4 1 2 1441 1437 –4 9
7 Vlag van Engeland Engeland B 7 3 1 3 1829 1807 +22 7
8 Vlag van Wes-Indië Wes-Indië B 7 3 0 4 1411 1251 +160 6
In die groepfase uitgeskakel
9 Vlag van Bangladesj Bangladesj B 6 3 0 3 1017 1098 –81 –1.361 6
10 Vlag van Zimbabwe Zimbabwe A 6 2 0 4 1278 1189 +89 +0.030 4
11 Vlag van Ierland Ierland B 6 2 0 4 1393 1595 –202 –0.696 4
12 Vlag van Kanada Kanada A 6 1 0 5 1054 1582 –528 −1.987 2
13 Vlag van Nederland Nederland B 6 0 0 6 1182 1641 –459 –2.045 0
14 Vlag van Kenia Kenia A 6 0 0 6 932 1366 –434 −3.042 0

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "ICC Cricket World Cup, 2010/11 / / / Records / / / Most runs". ESPNcricinfo. 2 April 2011. Besoek op 19 Julie 2019. 
  2. (en) "ICC Cricket World Cup, 2010/11 / / / Records / / / Most wickets". ESPNcricinfo. 2 April 2011. Besoek op 19 Julie 2019. 
  3. (en) "Opening ceremony of 2011 World Cup on Feb 17 in Bangladesh: ICC". Daily News and Analysis. PTI. 2 September 2009. Besoek op 19 Julie 2019. 
  4. (en) "India beat Sri Lanka to win ICC World Cup 2011". Times of India. 2 April 2011. Besoek op 19 Julie 2019. 
  5. (en) "India lands 2011 World Cup final". BBC. 8 Julie 2006. Besoek op 19 Julie 2019. 
  6. (en) Taylor, Alan (4 April 2011). "India Wins 2011 Cricket World Cup". The Atlantic. Besoek op 19 Julie 2019. 
  7. (en) "Boards 'disappointed' with 2011 World Cup snub". ESPNcricinfo. 30 April 2016. Besoek op 19 Julie 2019. 
  8. (en) "Asia to host 2011 World Cup". ESPNcricinfo. 30 April 2016. Besoek op 19 Julie 2019. 
  9. (en) "England lands Cricket World Cup". BBC. 30 April 2016. Besoek op 19 Julie 2019. 
  10. 10,0 10,1 (en) "Pakistan counts cost of Cup shift". BBC. 18 April 2009. Besoek op 19 Julie 2019. 
  11. (en) "World Cup matches moved out of Pakistan". ESPNcricinfo. 17 April 2009. Besoek op 19 Julie 2019. 
  12. (en) "UAE could stage World Cup games". The National. 3 Junie 2009. Besoek op 19 Julie 2019. 
  13. (en) "PCB issues legal notice to ICC for World Cup exclusion". ESPNcricinfo. 9 Mei 2009. Besoek op 19 Julie 2019. 
  14. (en) "Pakistan rules out neutral venue option". ESPNcricinfo. 30 Julie 2009. Besoek op 19 Julie 2019. 
  15. (en) "Pakistan discusses two World Cup options". ESPNcricinfo. 16 Mei 2009. Besoek op 19 Julie 2019. 
  16. (en) "PCB to end legal battle with ICC". ESPNcricinfo. 13 Augustus 2009. Besoek op 19 Julie 2019. 
  17. (en) "World Cup shifts base from Lahore to Mumbai". ESPNcricinfo. 27 April 2009. Besoek op 19 Julie 2019. 
  18. (en) "Pakistan nears solution to World Cup dispute". AFP. 31 Julie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2010. Besoek op 31 Julie 2009. 
  19. (en) "President congratulates four qualifiers for ICC Cricket World Cup 2011". ICC World Cup Qualifier. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2010. Besoek op 10 Maart 2010. 
  20. (en) "Associates criticise World Cup proposals". ESPNcricinfo. 15 September 2010. Besoek op 19 Julie 2019. 
  21. (en) "Ireland to let their cricket do the talking". ESPNcricinfo. 21 Februarie 2011. Besoek op 19 Julie 2019. 
  22. (en) "ICC confirms 10 teams for next two World Cups". ESPNcricinfo. 4 April 2011. Besoek op 19 Julie 2019. 
  23. (en) "The best World Cup of all time". ESPNcricinfo. 5 April 2011. Besoek op 19 Julie 2019. 
  24. (en) "CWC 2011 Venue". Internasionale Krieketraad. 7 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2010. Besoek op 10 Maart 2010. 
  25. (en) "CWC 2011 Venue". 7 Maart 2011. Besoek op 19 Julie 2019. 
  26. (en) Coverdale, Brydon (23 Februarie 2011). "Chappell-Hadlee trophy at the World Cup". ESPNcricinfo. Besoek op 19 Julie 2019. 
  27. (en) "Pakistan hands Australia first Cricket World Cup loss since 1999". The Star. 19 Maart 2011. Besoek op 19 Julie 2019. 
  28. (en) "Smallest Victories – World Cup". ESPNcricinfo. Besoek op 19 Julie 2019. 
  29. (en) "O'Brien blazes Ireland to glory". ESPNcricinfo. 2 Maart 2011. Besoek op 19 Julie 2019. 
  30. (en) "On this day: Dhoni's dashers emulate Kapil's devils". The Hindu. 2 April 2019. Besoek op 19 Julie 2019. 

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Krieketwêreldbeker Cricketball.svg

Engeland 1975Engeland 1979Engeland / Wallis 1983Indië / Pakistan 1987Australië / Nieu-Seeland 1992Pakistan / Indië / Sri Lanka 1996Engeland / Skotland / Wallis / Ierland / Nederland 1999Suid-Afrika / Zimbabwe / Kenia 2003Wes-Indië 2007Indië / Sri Lanka / Bangladesj 2011Australië / Nieu-Seeland 2015Engeland / Wallis 2019Indië 2023