Noersoeltan Nazarbajef
Noersoeltan Nazarbajef Nursultan Nazarbaev | |
Noersoeltan Nazarbajef in 2020 | |
President van Kasakstan
| |
Ampstermyn 16 Desember 1991 – 20 Maart 2019 | |
Vise | Jerik Asanbajef (1991–96) |
---|---|
Eerste minister | Sergej Teresjtsjenko Akezjan Kazjegeldin Noerlan Balgimbajef Kasim-Zjomart Tokajef Imangali Tasmagambetof Danijal Akhmetof Karim Massimof Serik Achmetof Karim Massimof Bachitzjan Sagintajef Askar Mamin |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Kasim-Zjomart Tokajef |
2de Voorsitter van Nur Otan
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 4 Julie 2007 | |
Voorafgegaan deur | Bachitzjan Zjoemagoelof |
Voorsitter van die Opperste Sowjet van die Kazachstanse SSR
| |
Ampstermyn 22 Februarie 1990 – 24 April 1990 | |
Eerste minister | Oezakbaj Karamanof |
Voorafgegaan deur | Kilibaj Medeoebekof |
Opgevolg deur | Erik Asanbajef |
Eerste Sekretaris van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van die Kazachstanse SSR
| |
Ampstermyn 22 Junie 1989 – 14 Desember 1991 | |
Voorafgegaan deur | Gennadi Kolbin |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Eerste Minister van die Kasakstanse Republiek
| |
Ampstermyn 22 Maart 1984 – 27 Julie 1989 | |
Voorafgegaan deur | Bajken Asjimof |
Opgevolg deur | Oezakbaj Karamanof |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 6 Julie 1940 Tsjemolgan, Kazachstanse SSR, Sowjetunie |
Politieke party | Kommunistiese Party (1962–1991) Onafhanklik (1991–1999) Noer Otan (1999–hede) |
Eggenoot/-note | Sara Nazarbajewa (née Konakajewna) (sedert 1962) |
Kind(ers) | 3 (Dariga, Dinara, Alija) |
Religie | Soennitiese Islam |
Handtekening |
Noersoeltan Abisjewitsj Nazarbajef (Kasaks: Nursultan Ábishuly Nazarbaev; gebore 6 Julie 1940) is die president van Kasakstan.[1] Nazarbajef is sedert Kasakstan se onafhanklikheid van die Sowjetunie in Desember 1991 die president, maar is al vanaf 1989 die land se leier. Hy was aanvanklik die Eerste Sekretaris van die Kommunistiese Party van die Kazachstanse Sosialistiese Sowjetrepubliek. In April 2011 is Nazarbajef vir 'n verdere vyf jaar herkies.[2] In Februarie 2014 het hy voorgestel dat Kasakstan se naam na "Kazakh Eli" verander word.[3]
Op 20 Maart 2019 het Noersoeltan Nazarbajef as president van Kasakstan bedank en is deur sy partygenoot Kassym-Jomart Tokajef opgevolg. Gelyktydig is die land se hoofstad Astana na Noersoeltan hernoem.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (zh) "哈萨克斯坦总统纳扎尔巴耶夫". 新华网.
{{cite news}}
: Onbekende parameter|trans_title=
geïgnoreer (hulp) Xinhua News Agency - ↑ Staff writer (4 April 2011). "Kazakhstan President Nazarbayev wins re-election". BBC News Asia-Pacific (in Engels). BBC News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 September 2019. Besoek op 7 Februarie 2014.
- ↑ (en) http://www.bbc.com/news/blogs-news-from-elsewhere-26082740
- ↑ "Nursultan: Kazakhstan renames capital Astana after ex-president". BBC News (in Engels). 20 Maart 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Noersoeltan Nazarbajef.