Ooskus-ghieliemientjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ooskus-ghieliemientjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Cypriniformes
Familie: Cyprinidae
Genus: Barbus
Spesie: B. toppini
Binomiale naam
Barbus toppini
Boulenger, 1916
Sinonieme

Barbus umbeluziensis Groenewald, 1958

Die Ooskus-ghieliemientjie (Barbus toppini) is 'n varswatervis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika van Malawi tot die Mkuzerivier in KwaZulu-Natal. Die vis kom ook voor in die Ruaharivier in Tanzanië. In Engels staan die vis bekend as East coast barb.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is deurskynend olyfkleurig aan die bokant, die sye is silwer en die onderkant is wit. Daar is 'n onreëlmatige swart streep vanaf die punt van die snoet tot by die basis van die stertvin. Die streep is breër en duideliker by die mannetjies. Die vis het 'n klein bek met 'n paar baarde om en word tot 40 mm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in vlak panne en strome met baie plantegroei in. Hulle vreet klein water organismes en broei in die somer.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]