Park Chung-hee
Voorkoms
Park Chung-hee 박정희 | |
Park Chung-hee | |
3de President van Suid-Korea
| |
Ampstermyn 17 Desember 1963 – 26 Oktober 1979 | |
Eerste minister | Choi Tu-son Chung Il-kwon Paik Too-chin Kim Jong-pil Choi Kyu-hah |
---|---|
Voorafgegaan deur | Yun Po-sun |
Opgevolg deur | Choi Kyu-hah |
Voorsitter van die Hoogste Raad vir Nasionale Heropbou
| |
Ampstermyn 3 Julie 1961 – 17 Desember 1963 | |
Voorafgegaan deur | Chang Do-yong |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 30 September 1917 Gumi, Japannees-Korea (tans Suid-Korea) |
Sterf | 26 Oktober 1979 Seoel, Suid-Korea |
Politieke party | Demokraties-Republikeinse Party |
Eggenoot/-note | Yuk Young-soo |
Kind(ers) | Park Geun-hye Park Seo-yeong Park Ji-man |
Alma mater | Keiserlike Japannese Weermag-Akademie en Korea Militêre Akademie |
Religie | Boeddhisme |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Japan Mantsjoekwo Suid-Korea |
Diens/Tak | Keiserlike Japannese weermag (1942–1945) Keiserlike weermag van Mantsjoekwo (1941–1945) Republiek van Korea weermag (1945–1963) |
Jare in diens | 1942–1963 |
Rang | General |
Oorloë/Veldslae | Tweede Sjinees-Japannese Oorlog Tweede Wêreldoorlog |
Generaal Park Chung-hee (Koreaans: 박정희; 30 September 1917 - 26 Oktober 1979) was 'n Suid-Koreaanse politikus en soldaat. Hy was die 3de president van Suid-Korea vanaf 1963 tot sy dood in 1979.
Park Chung-hee is in 1979 deur 'n lid van die Koreaanse geheime diens in die Blou Huis doodgeskiet. Hy word deur Choi Kyu-ha opgevolg, maar in 1980 gryp generaal Chun Doo-hwan die mag.
Sy dogter, Park Geun-hye is in 2013 as die president van Suid-Korea verkies.
Bronne
[wysig | wysig bron]- (ko) Park Chung-hee Gedenkmuseum Geargiveer 30 September 2007 op Wayback Machine
- (ko) Park Chung-hee Biblioteek
- (ko) Park Chung-hee Gedenkmuseum