Kim Dae-jung

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
President Kim Dae-jung in 1998.

Kim Dae-jung, (Koreaanse uitspraak: [kim.dɛ.dʑuŋ]; 6 Januarie 192418 Augustus 2009), was 'n Suid-Koreaanse politikus wat as die president van Suid-Korea gedien het van 1998 tot 2003.

Hy het die Nobelprys vir Vrede in 2000 ontvang, die enigste Koreaanse Nobelprysontvanger in die geskiedenis. Daar word soms na hom as die "Nelson Mandela van Suid-Korea" verwys.

Kim Dae-jung met Bill Clinton
Kim Dae-jung met George W. Bush


Eksterne skakels[wysig | wysig bron]