Polyprionidae
Voorkoms
Polyprionidae | |
---|---|
Polyprion americanus. Vanuit plaat 66 van Oceanic Ichthyology deur George Brown Goode en Tarleton Hoffman Bean, gepubliseer in 1896. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Polyprionidae
|
Genera | |
Sien teks vir genera en spesies. |
Polyprionidae is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is slegs een genus met ongeveer 2 - 3 spesies in hierdie familie. Slegs een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Agtergrond
[wysig | wysig bron]Visse van hierdie familie het 'n langwerpige vorm en die lyf en kop is met klein skubbetjies bedek. Op die operkulum is daar 'n kenmerkende horisontale rif wat eindig in 'n kort, skerp punt. Die familie leef in water van 40 tot 650 m diepte op rotsbodems of naby skeepswrakke.
Genus
[wysig | wysig bron]Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Polyprion
- Polyprion americanus - Wrakvis
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7