Wrakvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wrakvis
Polyprion americanus.jpg
'n Illustrasie vanuit Oceanic Ichthyology deur G. Brown Goode en Tarleton H. Bean, gepubliseer in 1896.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. americanus
Binomiale naam
Polyprion americanus
(Bloch en Schneider, 1801)

Die Wrakvis (Polyprion americanus) is 'n vis wat voorkom in al die oseane, die Middellandse See en aan die kus van Suid-Afrika vanaf Walvisbaai tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Wreckfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die volwasse vis is 'n donker blouerige kleur met donkerder vlekke op. Die onvolwasse vissies is bruin, ook met donker vlekke op maar die stertvin is ligter van kleur. Die volwasse vis kan tot 2 m groot word en weeg dan 200 kg.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die volwasse vis kom tot op dieptes van 650 m voor en eet ander visse onder andere stokvis. Die volwassenes kom partykeer in groot groepe voor. Dit is 'n gesogte eetvis.

Trivia[wysig | wysig bron]

Op 10 Oktober 2018 is 'n wrakvis van bykans 100 kg by Doringbaai gevang.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]