Pou-klipvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pou-klipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. pavo
Binomiale naam
Pavoclinus pavo
Gilchrist & Thompson, 1908
Sinonieme
  • Clinus pavo (Gilchrist & Thompson, 1908)[1]

Die Pou-klipvis (Pavoclinus pavo) is 'n vis wat endemies is aan die Suid-Afrikaanse kus en kom voor vanaf Lüderitz tot by die Groot-Keirivier. In Engels staan die vis bekend as die Peacock clinid.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se kleur is afhangend van die tipe seewier waarin die vis leef. Daar is wel blou-groen lyne op die kop net agter die oë op al die visse en die vis word tot 15 cm groot.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in poele en vlak, rotsagtige areas tussen alge en gaan selde dieper as 10 m.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Sinonieme van Pavoclinus pavo op www.fishbase.org.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]