Wolkesuikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Protea nubigena)
Jump to navigation Jump to search

Wolkesuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. nubigena
Binomiale naam
Protea nubigena
Rourke

Die Wolkesuikerbos (Protea nubigena) is 'n baie skaars proteaspesie wat endemies aan KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.[1][2][3] Dit kan net gevind word in die Royal Natal Nasionale Park in die Drakensberge naby die Policeman's Helmet, oppad na The Witches, in die rigting van Tugelakloof op 'n hoogte van ongeveer 2 300 m.[4] Die plant is regop en word 70 cm hoog en blom van Maart tot April.

Die plant kan weer uitspruit nadat dit gebrand het. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op berg hange.

Op die SANBI-rooilys is dit as "kritiek bedreig" (CR) gelys.[5]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]