R308 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Streeksroete R308 shield

Streeksroete R308
Roete-inligting
Lengte103 km (64 mi)
Belangrike aansluitings
Suidpunt R356 noord van Fraserburg
Noordpunt R63 9 km suid van Carnarvon
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R307R309

Die R308 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Fraserburg met Carnarvon verbind. Die R308 draai uit die R356 22 km vanaf Fraserburg en eindig waar dit aansluit by die R63 9 km vanaf Carnarvon.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]