R347 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R347 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | R369 | |||
Suidoospunt | N12 in Strydenburg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R347 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die R369-streeksroete met die N12-nasionale pad in Strydenburg verbind. Die roete kode was voorheen gebruik vir 'n pad wat suid van King William’s Town begin het en by die R72 naby Kidd's Beach, wes van Oos-London, ge-eindig het. Die roete staan nou as die M25 bekend.