R31 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R31-padteken
Die R31 word in rooi aangedui

Die R31 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Kimberley met die Namibiese grens verbind via Kuruman en Hotazel. Dit is medebeskryf met die R360 tussen Askham en Andriesvale.