R371 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Streeksroete R371 shield

Streeksroete R371
Belangrike aansluitings
Suidpunt R374 naby Windsorton
  R370
Noordpunt N14 by Lykso
Ligging
DorpeReivilo
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R370R372

Die R371 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Windsorton met die N14-nasionale pad verbind tussen Kuruman en Vryburg. Die roete begin waar dit van die R374 aftak, wes van Windsorton, dan noordwes gaan en by Mount Rupert die R370 deel vir 5 km en digby die Spitskopdam gaan die roete noordwes deur Boetsap, Blesmanspos, Reivilo en sluit by die N14 aan by Lykso waar die roete eindig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]