R64 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Provinsiale roete R64 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur NKDPOW en VDPPV | ||||
Lengte | 170 km (110 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | N8 / N12 in Kimberley | |||
R59 naby Dealesville | ||||
Suidpunt | N1 / N8 in Bloemfontein | |||
Ligging | ||||
Stede | Kimberley Bloemfontein | |||
Dorpe | Boshof Dealesville | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R64 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Kimberley met Bloemfontein verbind via Boshof en Dealesville. Dit is effens langer as die nuwer N8-roete via Petrusburg, met sowat 10 kilometer. [1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Falkner, John (1 Mei 2012). "South African Numbered Route Description and Destination Analysis". Nasionale Departement van Vervoer. p. 63. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.