R377 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Streeksroete R377 shield

Streeksroete R377
Belangrike aansluitings
Oospunt N14 Delareyville
  N18
Wespunt R375 Vergeleë
Ligging
NedersettingsStella
Piet Plessis
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R376R378

Die R377 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin op die N14-nasionale pad net wes van Delareyville, gaan weswaarts, kruis die N18-nasionale pad in Stella, swaai noordwes en gaan deur Piet Plessis en eindig in Vergeleë waar dit by die R375-streeksroete aansluit.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]