R565 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Streeksroete R565 shield

Streeksroete R565
Belangrike aansluitings
Suidoospunt N4 naby Rustenburg
Noordwespunt R556 naby Sun City
Ligging
DorpeBoshoek
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R564R566

Die R565 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat 6 km wes van Rustenburg begin waar dit afdraai vanaf die N4-nasionale pad, deur Boshoek gaan, verby Boekenhoutfontein en eindig waar dit aansluit by die R556-streeksroete by Sun City.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]