R560 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Streeksroete R560 shield

Streeksroete R560
Belangrike aansluitings
Suidwespunt R24 naby Magaliesburg
  R563
R512
Noodoospunt R104 naby Hartbeespoort
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R559R561

Die R560 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin by die R24-provinsiale pad, ongeveer 7 km noord van Magaliesburg, dan noordoos hou, verby die begin van die R563 wat hier afdraai, dan medebeskryf word met die R512 tot waar dit aansluit en eindig met die R104-provinsiale pad, 5 km wes van Hartbeespoort.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]