R53 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R53-padteken
Die R53 word in rooi aangedui

Die R53 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Swartruggens met Parys verbind via Ventersdorp en Potchefstroom.