R30 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R30-padteken
Die R30 word in rooi aangedui

Die R30 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Bloemfontein met Rustenburg verbind via BrandfortWelkom, Bothaville, Klerksdorp en Ventersdorp. Die suidelike deel van die roete is 'n tolpad, met die Brandfort-tolplaza wat naby aan die suidelike aansluiting met die N1 geleë is.[1] Die tolgedeelte eindig by die aansluiting met die R730.

Verwysings[wysig | wysig bron]