R511 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R511 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidoospunt | N1 in Sandton | |||
R564 R562 N14 R114 R104 N4 R514 R513 N4 R566 R516 | ||||
Noordwespunt | R510, 8 km suid Thabazimbi | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Hartbeespoort Brits | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R511 is 'n streeksroete wat Sandton met Thabazimbi verbind. Die roete begin waar dit kruis met die N1-nasionale pad en noordwaarts gaan. Suid van die N1 dra die pad die naam R81-motorweg. Die roete gaan verby Montecasino, kruis die R564, ook bekend as Witkoppenweg, en gaan noord. Hierdie gedeelte staan ook bekend as William Nicholweg. Dit gaan verby die R562, kruis die N14, R114, mededeel die M26-motorweg, en gaan noord. Die kruis die R104, kruis die N4 se begin, draai regs in Hartbeespoort, gaan verby die R514 en R513, kruis die N4-snelweg, dan die R566 en gaan deur Brits. Dit gaan dan verby die R516 by Koedoeskop en sluit 8 km suid van Thabazimbi by die R510 aan.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Dept. Transport (p. 151)